God save the king
Abstract
Description
Vredesluiting 31 Mei 1902. Die sluiting van vrede het as 'n groot verligting vir die Britse regering en die Britse publiek gekom. Die foto toon 'n gedenkboog in Pretoria in Junie 1902 met die woorde: "God save the King".
Keywords
Pretoria, Anglo-Boer War
