Boerekrygsgevangenekuns vervaardig op St. Helena gedurende die Anglo-Boereoorlog, 1899-1902
Loading...
Date
Authors
Heunis, Victoria Regina
Pretorius, F. (Fransjohan)
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
South African Society of Cultural History
Abstract
In hierdie studie word die krygsgevangenekuns wat op St. Helena vervaardig is
deur middel van ʼn kultuurhistoriese benadering bekyk – die motiverings waarom
dit vervaardig is, die gereedskap waarmee, en beskikbare roumateriaal waarvan
dit vervaardig is, spesialisasievakmanne verantwoordelik vir die vervaardiging,
en die verspreiding en vestiging van afsetgebiede vir die verkoop en uitstalling
van Boerekrygsgevangenekuns.
Description
Keywords
Boerekrygsgevangenekuns, Krygsgevangenekuns, Krygsgevangenehandwerk, Krygsgevangenekunsvervaardiging, Krygsgevangene, Krygsgevangenekamp, Anglo-Boereoorlog, Suid-Afrikaanse Oorlog, St. Helena, Deadwood, Broadbottom, Boer prisoner-of-war art, Prisoner-of-war art, Prisoner-of-war handcraft, Prisoner-of-war art manufacturing, Prisoner of war, Prisoner-of war camp, Anglo-Boer War, South African War
Sustainable Development Goals
Citation
Heunis, V. & Pretorius, F. 2020, 'Boerekrygsgevangenekuns vervaardig op St. Helena gedurende die Anglo-Boereoorlog, 1899-1902', South African Journal of Cultural History, vol. 34, no. 1, pp. 20-46.