Kritiese opmerkings oor ons tyd en sommige van sy gevaarlikste illusies
dc.contributor.author | Schoeman, Marinus J. | |
dc.contributor.email | marinus.schoeman@up.ac.za | en_ZA |
dc.date.accessioned | 2017-03-31T05:16:13Z | |
dc.date.available | 2017-03-31T05:16:13Z | |
dc.date.issued | 2017-03 | |
dc.description.abstract | In the first part, this article explores an important phenomenon of our time, i.e. the resurgence of revolutionary liberation movements. Basically, all revolutionary movements since the 18th century rest on at least two assumptions which, on closer inspection, are exposed as fallacies. The first one is the assumption that we humans are born free, and the second is the assumption of the zero sum. Both these assumptions are discussed critically, with the aim of showing how they help to give rise to all sorts of illusions that pose a serious threat to democracy and to standards of civilised behaviour in society. Attention is focused primarily on the phenomenon of radical Islamic terrorism and the ideology of “third worldism” that underpins much of the movements for postcolonial liberation. The second part of this article deals with the late-modern phenomenon of what could be called a “culture (or rather counter-culture) of rejection and indifference” which is currently prevailing, primarily in the most technically and industrially advanced societies. I argue that this counter-culture of uncivilised (even barbaric) and provocative behaviour emanates from an attitude of profound ingratitude, disrespect and a total lack of scruple. I conclude the article with some suggestions as to how this counter-culture could be effectively opposed and contained. What is needed is a thorough reflection on the preconditions for a genuinely civilised society. Together we must ask anew the age old question about the “good life” – for us as individuals, as a particular community and also for society at large. In wrestling with this question we can draw sustenance and inspiration from the classical sources of our tradition. In this regard, the humanities and particularly philosophy has an extremely important role to play. | en_ZA |
dc.description.abstract | Eerstens ondersoek hierdie artikel ʼn belangrike verskynsel van ons tyd, naamlik die heroplewing van rewolusionêre bevrydingsbewegings. Basies berus al die rewolusionêre bevrydingsbewegings op minstens twee veronderstellings wat myns insiens albei drogredenasies is. Die eerste is die veronderstelling dat ons as mense vry gebore word, en die tweede is die veronderstelling van die nulsom. Beide veronderstellings word krities bespreek. Daar word aangetoon hoe hulle aanleiding gee tot illusies wat ʼn ernstige bedreiging inhou vir die demokrasie en vir beskaafde standaarde in die burgerlike samelewing. Die aandag word veral gerig op die verskynsel van radikaal-Islamitiese terreur en die ideologie van “Derdewêreldisme” oftewel postkoloniale bevryding. Die tweede deel van die artikel handel oor die laat-moderne verskynsel van wat mens kan bestempel as ʼn “kultuur van verwerping en onverskilligheid” (beter nog: ʼn antikultuur) wat sigself veral in die hoogs ontwikkelde samelewings laat geld. Hierdie antikultuur van onbeskofte en provokerende gedrag kom voort uit ʼn radikale houding van ondankbaarheid, disrespek en ʼn totale gebrek aan skroom. Die artikel sluit af met aanduidings van hoe hierdie antikultuur bestry kan word, en wat die voorwaardes vir ʼn beskaafde samelewing sou behels. Filosofie as aktualiteitsanalise – dit beteken dat die filosoof ʼn poging aanwend om die tydsgees aan te voel, onder woorde te bring en van vraagtekens te voorsien. “Tydsgees” is ʼn vae begrip. Dit is moeilik om dit vas te vang, want as evidensies, d.w.s. as geleefde praktyke, oortuigings, denkgewoontes en denktaboes geld dit meestal as vanselfsprekend, as versweë veronderstellings wat slegs selde tot openbaring kom. Dit het al ʼn gemeenplaas geword om te sê dat ons hedendaagse, moderne samelewings gekenmerk word deur die verskynsel van globalisering en sterk beïnvloed word deur die neoliberale lewensopvatting. Dié lewensopvatting berus op die vanselfsprekende aannames van ʼn tegnokratiese en progressiewe elite, wat op elke verstoring van sy wêreldbeeld reageer deur die verstorende faktore voor te hou as agterhaalde oorblyfsels uit ʼn oorwonne verlede. Dit lewer ʼn soort sprekerswins op, want dit maak van argumentvoering en debat ʼn botsing tussen verteenwoordigers van die toekoms en oorblyfsels van ʼn agterhaalde verlede. Wie wil na alles bestempel word as ʼn reaksionêr, as ʼn struikelblok vir vooruitgang? Ek wil in hierdie bydrae egter nie op die neoliberale gedagtegoed fokus nie. Ek wil eerder die aandag vestig op ʼn ander belangrike verskynsel van ons tyd, naamlik die heroplewing van rewolusionêre bevrydingsbewegings. Daarbenewens wil ek, in die tweede plek, stilstaan by die laat-moderne verskynsel van wat mens kan bestempel as ʼn “kultuur van verwerping en onverskilligheid” (beter nog: ʼn antikultuur) wat sigself veral in die hoogs ontwikkelde samelewings laat geld. | en_ZA |
dc.description.department | Philosophy | en_ZA |
dc.description.librarian | am2017 | en_ZA |
dc.description.uri | http://www.journals.co.za/content/journal/akgees | en_ZA |
dc.description.uri | http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_serial&pid=0041-4751&lng=en | en_ZA |
dc.identifier.citation | Schoeman, M 2017, 'Kritiese opmerkings oor ons tyd en sommige van sy gevaarlikste illusies', Tydskrif vir Geesteswetenskappe, vol. 57, no. 1, pp. 22-33. | en_ZA |
dc.identifier.issn | 0041-4751 | |
dc.identifier.other | 10.17159/2224-7912/2017/v57n1a3 | |
dc.identifier.uri | http://hdl.handle.net/2263/59596 | |
dc.language.iso | Afrikaans | en_ZA |
dc.publisher | Suid Afrikaanse Akademie vir Wetenskap & Kuns | en_ZA |
dc.rights | Suid Afrikaanse Akademie vir Wetenskap & Kuns | en_ZA |
dc.subject | Revolutionary liberation movements | en_ZA |
dc.subject | Radical Islamic terror | en_ZA |
dc.subject | Misconception of freedom | en_ZA |
dc.subject | Zero sum fallacy | en_ZA |
dc.subject | Third worldism | en_ZA |
dc.subject | Social justice | en_ZA |
dc.subject | Egalitarianism | en_ZA |
dc.subject | Resentment | en_ZA |
dc.subject | Counter-culture | en_ZA |
dc.subject | Civil society | en_ZA |
dc.subject | Respect | en_ZA |
dc.subject | Rewolusionere bevrydingsbewegings | en_ZA |
dc.subject | Radikaal-Islamitiese terreur | en_ZA |
dc.subject | Wanopvatting van vryheid | en_ZA |
dc.subject | Drogredenasie van die nulsom | en_ZA |
dc.subject | Derdewereldisme | en_ZA |
dc.subject | Maatskaplike geregtigheid | en_ZA |
dc.subject | Egalitarisme | en_ZA |
dc.subject | Ressentiment | en_ZA |
dc.subject | Antikultuur | en_ZA |
dc.subject | Burgerlike samelewing | en_ZA |
dc.subject | Respek | en_ZA |
dc.subject | Voorwaardes vir ʼn beskaafde samelewing | en_ZA |
dc.subject | Preconditions for a civilised society | en_ZA |
dc.title | Kritiese opmerkings oor ons tyd en sommige van sy gevaarlikste illusies | en_ZA |
dc.title.alternative | Critical remarks on our time and some of its most harmful illusions | en_ZA |
dc.type | Article | en_ZA |