Die “Profetiese Dialoog” van Bevans en Schroeder - ʼn missionale ekklesiologie vir jonger generasies in die Nederduitse Gereformeerde Kerk

dc.contributor.advisorNiemandt, Cornelius Johannes Petrus (Nelus)en
dc.contributor.emaildelportnicholas@gmail.comen
dc.contributor.postgraduateDelport, Nicholas Ivanen
dc.date.accessioned2015-01-19T12:13:28Z
dc.date.available2015-01-19T12:13:28Z
dc.date.created2014/12/12en
dc.date.issued2014en
dc.descriptionDissertation (MTh)--University of Pretoria, 2014.en
dc.description.abstractIn hierdie studie word daar gebruik gemaak van Stephen Bevans en Roger Schroeder se boeke Constants in Context, Theology of Missions for Today (2004) en Prophetic Dialogue, Reflections on Christian Mission Today (2011). Die doel van die navorsing is om by te dra tot die vorming van ʼn missionale ekklesiologie wat toepaslik en toeganklik is vir jonger generasies in die Nederduits Gereformeerde Kerk en wat kan help om die rol van dié kerk in Suid-Afrika te beskryf. Bevans en Schroeder se verstaan van die missionale aard van die kerk kan insigte help vorm wat jonger teoloë in die NG Kerk kan help om ʼn eie missionale ekklesiologie te ontwikkel. Profetiese dialoog word in gesprek gebring met die heidige Suid Afrikaanse konteks. Die gaping van die konteksbeskrywing in Suid-Afrika gaan deur middel van Dion Chang (2012) se studie New Urban Tribes of South Africa bestudeer word. Die beskrywing help om die kultuur verskille en generasie groepe in Suid Afrika beter te identifiseer en te beskryf vir die raamwerk van hoe om in ʼn profetiese dialoog te kan tree met die huidige konteks. Richard Robert Osmer (2008:46) beskryf dat die belang van enige studie is om ʼn deeglike raamwerk te skep van individue, families, gemeente en die gemeenskap buite die kerk sodat daar duidelike leiding gegee kan word vanaf binne die kerk. Chang het wel ʼn kommersiële aanslag en fokus, maar die wyse waarop hy die verskeie generasies (Tribes) beskryf, gee sinvolle agtergrondskennis van hoe die meerderheid mense in Suid-Afrika funksioneer en hulself ook beskryf. Chang se beskrywing is ʼn toepaslike literatuur studie vir die navorsing en bring waardevolle kennis tot die huidige beskrywing van ʼn Suid Afrikaanse konteks.en
dc.description.availabilityUnrestricteden
dc.description.degreeMThen
dc.description.departmentScience of Religion and Missiologyen
dc.description.librarianlk2014en
dc.identifier.citationDelport, NI 2014, Die “Profetiese Dialoog” van Bevans en Schroeder - ʼn missionale ekklesiologie vir jonger generasies in die Nederduitse Gereformeerde Kerk, MTh Dissertation, University of Pretoria, Pretoria, viewed yymmdd <http://hdl.handle.net/2263/43317> en
dc.identifier.otherM14/9/271en
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/2263/43317
dc.language.isoenen
dc.publisherUniversity of Pretoriaen_ZA
dc.rights© 2014 University of Pretoria. All rights reserved. The copyright in this work vests in the University of Pretoria. No part of this work may be reproduced or transmitted in any form or by any means, without the prior written permission of the University of Pretoria.en
dc.subjectProfetiese dialoogen
dc.subjectMissionale Kerken
dc.subjectLeefstylteologieen
dc.subjectGeregtigheiden
dc.subjectSendingen
dc.subjectUCTDen
dc.titleDie “Profetiese Dialoog” van Bevans en Schroeder - ʼn missionale ekklesiologie vir jonger generasies in die Nederduitse Gereformeerde Kerken
dc.typeDissertationen

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
Delport_Profetiese_2014.pdf
Size:
1.43 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Dissertation