A supranational African Union? Gazing into the crystal ball
dc.contributor.author | Fagbayibo, Babatunde Olaitan | |
dc.date.accessioned | 2009-05-18T13:23:26Z | |
dc.date.available | 2009-05-18T13:23:26Z | |
dc.date.issued | 2008 | |
dc.description.abstract | Die ontstaan van die Afrika Unie (AU) word gesien as ’n poging tot die herposisionering van Afrika vir die uitdagings van die kontemporêre realpolitik en, in die besonder, as ’n padkaart tot die bereiking van ’n politieke unie. Die institusionele argitektuur van die AU, gebaseer op die Europese Unie, dui die bedoeling van die argitekte van die AU aan om die organisasie met supranasionale eienskappe toe te rus. Tot op hede het geeneen van die instansies supranasionale magte begin uitoefen nie. Dit is teen hierdie agtergrond dat hierdie artikel die bespreking van supranasionalisme en die kerneienskappe van die AU binne die konteks van Afrika-integrasie probeer plaas deur te argumenteer dat die instansies van die AU nie supranasionale entiteite is nie. Vir die AU om sy volle potensiaal te bereik is dit noodsaaklik dat alle lidstate opregte politieke wil toon om ’n graad van soewereiniteit aan sy instansies te verleen. | en_US |
dc.identifier.citation | Fagbayibo, B 2008, 'A supranational African Union? Gazing into the crystal ball', De Jure, vol. 3, pp. 493-503. [www.lexisnexis.co.za] | en_US |
dc.identifier.issn | 1466-3597 | |
dc.identifier.uri | http://hdl.handle.net/2263/10063 | |
dc.language.iso | en | en_US |
dc.publisher | LexisNexis | en_US |
dc.rights | LexisNexis | en_US |
dc.subject | African Union | en_US |
dc.subject.lcsh | African Union | en_US |
dc.title | A supranational African Union? Gazing into the crystal ball | en_US |
dc.title.alternative | Supranasionale Afrika Unie? Die toekoms voorspel | en_US |
dc.type | Article | en_US |