Kerkplein in die ou dae

Loading...
Thumbnail Image

Authors

Behrens, Hans Peter Hermann

Journal Title

Journal ISSN

Volume Title

Publisher

Suid-Afrikaanse Panorama

Abstract

"Sedert die beskeie ontstaan van die stad Pretoria meer as 'n honderd jaar gelede is die historiese Kerkplein in die middestad ten nouste aan die groei en ontwikkeling van die stad verbonde. Deur die jare heen 'n vergaderplek vir godsdienstige byeenkomste, volksfeeste, staatkundige saamtrekke, sportbyeenkomste, militêre parades, hofsake en selfs vendusies, het die plein in die afgelope honderd jaar al vir talryke kleurryke gebeure in die Suid-Afrikaanse geskiedenis gesorg."

Description

Article on the history of Church Square and the events that took place there.

Keywords

Kruger, Paul [1825-1904], Zuid-Afrikaansche Republiek, Transvaal, Swart, Charles Robberts, Pretorius, Marthinus Wessel, Goewermentsgebou, Old Government Building, Shepstone, Theophilus, Eerste Vryheidsoorlog, Marais, Eugène, Raadsaal, Ou Raadsaal, Paleis van Justisie, Palace of Justice, Tweede Vryheidsoorlog, Trems, Trams, Regeringsgebou, Volksraad chamber, Parliament house

Sustainable Development Goals

Citation