Insolvency restrictions, disabilities and disqualifications in South African consumer insolvency law : a legal comparative perspective
dc.contributor.author | Roestoff, Melanie | |
dc.date.accessioned | 2019-05-30T13:11:47Z | |
dc.date.available | 2019-05-30T13:11:47Z | |
dc.date.issued | 2018 | |
dc.description.abstract | Hierdie artikel ondersoek die insolvensiebeperkings, -onbevoegdhede en -diskwalifikasies wat tans ingevolge die Insolvensiewet en ander wetgewing op insolvente persone van toepassing is. Regsvergelykende ondersoek na die regsposisie in Engeland, Wallis, Australië en die VSA word gedoen met die doel om voorstelle vir regshervorming te maak rakende insolvensiebeperkings wat onnodig en ongeregverdig blyk te wees. Die ondersoek toon dat meeste van die beperkings bloot op grond van die bestaan van sekwestrasieverrigtinge opgelê word. Die onregverdigheid van hierdie beperkings blyk verder uit die feit dat versuim om skuld te betaal, soos blyk uit aansoek vir administrasie of skuldhersiening, nie as basis vir meeste van die beperkings dien nie. Die blote feit dat persoon versuim om sy skuld te betaal, behoort hom nie van werksgeleenthede of van die bevoegdheid om ampte te beklee, te ontneem nie. Die Suid- Afrikaanse wetgewer behoort, soos sy Engelse eweknie, omvattende proses van hersiening van wetsbepalings wat onnodige en ongeregverdigde beperkings oplê van stapel stuur. Insolvensiebeperkings behoort net opgelê te word in gevalle waar oneerlike of onverantwoordelike gedrag ter sprake is. Die Amerikaanse benadering om oneerlike skuldenaars te straf deur te weier om aan hulle kwytskelding en “fresh start” te verleen, is sinvol. Verdere kwessie is die tydperk wat moet verstryk alvorens insolvent van alle beperkings onthef word. Hierdie tydperk hang saam met die datum van rehabilitasie en insolvent wat nie vroeër daarvoor aansoek doen nie, sal eers na verstryking van 10 jaar van alle beperkings onthef word. Die 10-jaar outomatiese rehabilitasietermyn moet ooreenkomstig internasionale tendense verkort word. Ten einde die ekonomiese herinskakeling van insolvente verder te bespoedig, behoort die maksimum tydperk waarin inligting betreffende sekwestrasie, rehabilitasie, administrasie en skuldherstrukturering vir openbare insae beskikbaar mag wees ook verkort te word. Uiteindelik moet die ekonomiese rehabilitasie van insolvent vooropgestel word. Insolvensiebeperkings strem skuldenaar se ekonomiese herinskakeling en die afskaling daarvan is belangrik om skuldenaars in staat te stel om ekonomies weer op dreef te kom en nuwe begin te maak. | en_ZA |
dc.description.department | Mercantile Law | en_ZA |
dc.description.librarian | am2019 | en_ZA |
dc.description.uri | http://www.lexisnexis.co.za | en_ZA |
dc.identifier.citation | Roestoff, M 2018, 'Insolvency restrictions, disabilities and disqualifications in South African consumer insolvency law : a legal comparative perspective', Journal of Contemporary Roman Dutch Law / Tydskrif Vir Hedendaagse Romeins-Hollandse Reg, vol. 81, pp. 393-417. | en_ZA |
dc.identifier.issn | 1682-4490 | |
dc.identifier.uri | http://hdl.handle.net/2263/69247 | |
dc.language.iso | en | en_ZA |
dc.publisher | LexisNexis | en_ZA |
dc.rights | LexisNexis | en_ZA |
dc.subject | Insolvency restrictions | en_ZA |
dc.subject | Disabilities | en_ZA |
dc.subject | Disqualifications | en_ZA |
dc.subject | Insolvensiebeperkings | en_ZA |
dc.subject | Onbevoegdhede | en_ZA |
dc.subject | Diskwalifikasies | en_ZA |
dc.title | Insolvency restrictions, disabilities and disqualifications in South African consumer insolvency law : a legal comparative perspective | en_ZA |
dc.title.alternative | Insolvensiebeperkings, -onbevoegdhede en -diskwalifikasies in die Suid-Afrikaanse verbruikersinsolvensiereg : regsvergelykende perspektief | en_ZA |
dc.type | Article | en_ZA |