'N Ondersoek na skoolgebaseerde onderwysersopleiding in die Zoeloelandstreek van Kwazulu-Natal

dc.contributor.advisorVan Rooyen, Jean Wilhelm
dc.contributor.emailmarianne@ion.co.zaen_US
dc.contributor.postgraduateTruter, Anna Magrietha
dc.date.accessioned2014-02-26T11:16:15Z
dc.date.available2014-02-26T11:16:15Z
dc.date.created2013-09-04
dc.date.issued2013en_US
dc.descriptionDissertation (MEd)--University of Pretoria, 2013.en_US
dc.description.abstractKonvensionele onderwysersopleidingsmodelle voorsien te min toetreders tot die onderwysprofessie en daar word beweer dat baie van die onderwysers in die onderwyssisteem nie van die kwaliteit is wat verlang word nie. Voltydse skoolgebaseerde onderwysersopleiding, as alternatief vir residensiële onderwysersopleiding, kan moontlik hierdie gaping vul, maar daar is baie vrae rakende die skoolgebaseerde onderwysersopleidingsmodel ten opsigte van die kwaliteit, effektiwiteit en bestuursaspekte daarvan. Die doel van hierdie studie is om ’n ondersoek te doen na die ervaringe en belewenisse van spesifieke betrokkenes by skoolgebaseerde onderwysersopleiding in die Zoeloelandstreek van KwaZulu-Natal. Deur gebruik te maak van die narratiewe navorsingsontwerp, word data ingesamel deur middel van semigestruktureerde onderhoude en reflektiewe joernaalinskrywings. In hierdie studie word bevind dat skoolgebaseerde onderwysersopleiding as alternatief vir residensiële onderwysersopleiding nie sonder uitdagings is nie, maar dat dit moontlik ’n bydrae kan lewer om die onderwyserstekort in die Zoeloelandstreek van KwaZulu-Natal, die hoof te bied. Dit bied ook aan potensiële onderwysers in die plattelandse gebiede, wat nie residensiële onderwysersopleiding kan bekostig nie, die geleentheid om deur middel van praktiese onderwysersopleiding as onderwysers te kwalifiseer. Produktiwiteit, kennis en vaardighede van alle betrokkenes by skoolgebaseerde onderwysersopleiding word verhoog en dit bied ’n hoër opbrengs op die belegging wat die skool in sy menslike kapitaal maak.en_US
dc.description.availabilityunrestricteden_US
dc.description.departmentEducation Management and Policy Studiesen_US
dc.description.librariangm2014en_US
dc.identifier.citationTruter, AM 2013, 'N Ondersoek na skoolgebaseerde onderwysersopleiding in die Zoeloelandstreek van Kwazulu-Natal, MEd dissertation, University of Pretoria, Pretoria, viewed yymmdd <http://hdl.handle.net/2263/36768>en_US
dc.identifier.otherF13/9/859/gmen_US
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/2263/36768
dc.language.isoenen_US
dc.publisherUniversity of Pretoriaen_ZA
dc.rights© 2013 University of Pretoria. All rights reserved. The copyright in this work vests in the University of Pretoria. No part of this work may be reproduced or transmitted in any form or by any means, without the prior written permission of the University of Pretoria.en_US
dc.subjectOnderwysersopleidingsmodelleen_US
dc.subjectOnderwysprofessieen_US
dc.subjectOnderwyssisteemen_US
dc.subjectZoeloelandstreek van KwaZulu-Natalen_US
dc.subjectOnderwysersopleidingen_US
dc.subjectUCTDen_US
dc.title'N Ondersoek na skoolgebaseerde onderwysersopleiding in die Zoeloelandstreek van Kwazulu-Natalen_US
dc.typeMini Dissertationen_US

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
Truter_Ondersoek_2013.pdf
Size:
7.26 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Dissertation

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.71 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: