Reg van die kind op kontak met beide ouers : opmerkings na aanleiding van onlangse ontwikkelinge in die Nederlandse reg

Loading...
Thumbnail Image

Date

Authors

Van der Linde, Anton
Van Schalkwyk, L.N. (Llewelyn Neil), 1952-

Journal Title

Journal ISSN

Volume Title

Publisher

Faculty of Law, North West University

Abstract

Met die inwerkingtreding van die Children's Act 38 van 2005 (hierna die Kinderwet), is die konsep van "verantwoordelikhede en regte" wat ouers teenoor hulle kind mag hê, bevestig. Hierdie konsep sluit nou in die verantwoordelikheid en reg om kontak met sodanige kind te (be)hou.

Description

Keywords

Nederlandse reg

Sustainable Development Goals

Citation

Van der Linde, A & Van Schalkwyk, LN 2011, 'Die reg van die kind op kontak met beide ouers : opmerkings na aanleiding van onlangse ontwikkelinge in die Nederlandse reg', Potchefstroom Electronic Law Journal, vol. 14, no. 1, pp. 68-103. [http://www.puk.ac.za/fakulteite/regte/per/index.html]