The promotion of orderly collective bargaining and effective dispute resolution, the dynamic labour market and the powers of the Labour Court (1)

Loading...
Thumbnail Image

Date

Authors

Botha, Monray Marsellus
Germishuys, Wilhelmina

Journal Title

Journal ISSN

Volume Title

Publisher

LexisNexis

Abstract

Die tekort aan vertroue tussen bedingspartye, konflik tussen vakbonde asook onbeskermde, gewelddadige en langdurige stakings is algemene verskynsel en kenmerk van die onlangse geskiedenis in die arbeidsmark in Suid-Afrika. Die optrede van vakbonde tydens kollektiewe bedinging, die meerderheidsbeginsel en inter-vakbond konflik is veral onder die vergrootglas. Die huidige stand van sake in die arbeidsmark het dit dus genoodsaak om ondersoek te loods ten aansien van hoe die Arbeidshof genader kan word in gevalle waar partye hulself op maniere gedra wat buite die reguleringsraamwerk van kollektiewe bedinging gaan. Beginsels soos funksionaliteit en proporsionaliteit asook verskeie remedies en uitbreiding van magte van die Arbeidshof word in die lig hiervan ook heroorweeg.

Description

Keywords

Labour market, Labour court, Collective bargaining, Dispute resolution

Sustainable Development Goals

Citation

Botha, M.M. & Germishuys, W. 2017, 'The promotion of orderly collective bargaining and effective dispute resolution, the dynamic labour market and the powers of the Labour Court (1)', Tydskrif Vir Hedendaagse Romeins-Hollandse Reg / Journal of Contemporary Roman Dutch Law, vol. 80, pp. 351-369.