Eight lessons from karesansui
Loading...
Date
Authors
Van Tonder, Gert J.
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Art Historical Work Group of South Africa
Abstract
Eight structural aspects of Japanese dry rock gardens are presented as suggested conceptual qualities
for probing the underlying logic of naturalistic landscape design. The aim is to better equip a methodic
research approach into visually expressed intuitive design properties which are very difficult to articulate
otherwise. The presentation is not exhaustive, and should be considered an open invitation for the
creation of a record of clear examples from which the intuitive design of the Japanese garden can be
more fully understood.
AGT LESSE VAN KARENSANSUI Agt strukturele aspekte van die Japanese drok-kliptuin word aangebied as voorgestelde kwaliteite vir n ondersoek na die logika van naturalistiese landskapontwerp. Die doel is om n metodiese ondersoekbenadering beter toe te rus ten opsigte van die intuitiewe eienskappe wat visueel uitgedruk is, maar wat andersins moeilik geartikuleer kan word. Hierdie benadering word nie as geheel en al omvattend aangebied nie, maar behoort beskou te word as n ope uitnodiging vir die daarstelling van n opgawe van voorbeelde wat met sekerheid uitgeklaar is as die waarin die intuitiewe ontwerp van die Japanese tuin beter verstaan kan word.

Description
Keywords
Japanese dry rock gardens, Karesansui
Sustainable Development Goals
Citation
Van Tonder, GJ 2006, 'Eight lessons from karesansui', South African Journal of Art History, vol. 21, no.2, pp 1-9. [http://www.journals.co.za/ej/ejour_sajah.html]