Do share-based payments made for the procurement of services qualify as expenditure actually incurred?

dc.contributor.authorDe Swardt, Redge D.
dc.date.accessioned2010-07-19T09:15:21Z
dc.date.available2010-07-19T09:15:21Z
dc.date.issued2008
dc.description.abstract’n Maatskappy kan aandele uitreik ten einde fondse te bekom of as ’n vorm van betaling vir die verkryging van bates of dienste (na laasgenoemde word verwys as aandeel-gebaseerde betalings). Die vraag ontstaan of ’n aandeel-gebaseerde betaling vir doeleindes van die Inkomstebelastingwet as ’n onkoste wat werklik deur dei belastingpligtige aangegaan is, beskou kan word. In hierdie artikel word “onkoste” en “werklik aangegaan” soos omskryf deur die Suid-Afrikaanse howe, asook algemene regsbeginsels met betrekking tot die uitreiking van aandele, inlsuitende spesifieke maatskappyregbeginsels, ondersoek ten einde vas te stel of ’n maatskappy wat ’n aandeel-gebaseerde betaling maak vir die verkryging van dienste ’n onkoste werklik aangegaan het. Na ’n analise van bestaande inkomstebelastinghofbeslissings waar daar oor hierdie regspunt beslis is, word dit gestel dat ’n maatskappy wat ’n aandeel-gebaseerde betaling maak vir die verkryging van dienste wel aan die vereiste van “onkoste . . . werklik aangegaan” voldoen.en_US
dc.identifier.citationDe Swardt, R 2008, 'Do share-based payments made for the procurement of services qualify as expenditure actually incurred?', De Jure, vol. 41, no. 2, pp. 475-492. [http://www.lexisnexis.co.za]en_US
dc.identifier.issn1466-3597
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/2263/14480
dc.language.isoenen_US
dc.publisherLexisNexisen_US
dc.rightsLexisNexisen_US
dc.subjectTaxen_US
dc.subjectShare-based paymentsen_US
dc.subjectExpenditureen_US
dc.subjectActually incurred expensesen_US
dc.subjectSharesen_US
dc.subjectITC 1783en_US
dc.subjectITC 1801en_US
dc.subjectProcurement of servicesen_US
dc.subject.lcshTaxation -- South Africa
dc.subject.lcshTax and expenditure limitations -- South Africa
dc.titleDo share-based payments made for the procurement of services qualify as expenditure actually incurred?en_US
dc.title.alternativeKwalifiseer aandeel-gebaseerde betalings vir die verkryging van dienste as onkoste werklik aangegaan?en_US
dc.typeArticleen_US

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
DeSwardt_Do(2008).pdf
Size:
121.41 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Article

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
2.44 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: