As onderwys sy gang gaan, word kinders in steek gelaat

Loading...
Thumbnail Image

Authors

Jansen, Jonathan D.

Journal Title

Journal ISSN

Volume Title

Publisher

Rapport

Abstract

Die skikking verlede week met onderwysvakbonde het wel 'n staking afgeweer, maar dit maak geen verskil aan die feit dat onderwys in 'n krisis verkeer nie. Die oorsaak van die krisis is gebrekkige leierskap. Prof. Jansen gee aan die hand wat gedoen moet word.

Description

Keywords

Leierskap, Skole, Onderwys – Suid-Afrika, Korrupsie, Onderwysers, Uitkomsgebaseerde onderwys, Kurrikulum 2005, Kwaliteit, Onderwyskrisis, Handboeke, Indiensopleiding, Onderwysfinansiering, Educational leadership, Schools, Education - South Africa, Corruption, Teachers, Outcomes based education, Curriculum 2005, Quality, Education crisis, Textbooks, In-service training, Education finance, Vakbonde, Stakings, Teacher unions, Strikes

Sustainable Development Goals

Citation

Jansen, JD 1998, ‘As onderwys sy gang gaan, word kinders in steek gelaat’, Rapport, 21 Junie, p. 11.