Prevalensie van seisoenale gemoedsversteuring in psigiatriese pasiënte met major depressie of bipolêre versteuring

Loading...
Thumbnail Image

Authors

Kruger, Christa
Ferreira, V.
Van Staden, C.W. (Werdie)
Van der Linde, Michael J. (Mike)
Boraine, H.
Gerards, A.T.J.H.

Journal Title

Journal ISSN

Volume Title

Publisher

Medpharm

Abstract

Dit word reeds eeue lank aanvaar dat die seisoene 'n invloed op die mens se gemoed het, maar navorsing is eers die afgelope dekade daaroor gedoen. Navorsers uit die Noordelike halfrond het bevind dat depressiewe versteurings dikwels in die herfs of winter begin en in die lente eindig. In die lente gaan dit soms oor in 'n hipomaniese episode.

Description

Keywords

Seisoenale gemoedsversteuring, Major depressie, Bipolêre versteuring, Psigiatriese pasiënte

Sustainable Development Goals

Citation

Kruger, C, Ferreira, V, Van Staden, CW, Van der Linde, MJ, Boraine, H & Gerards ATJH 1994, 'Prevalensie van seisoenale gemoedsversteuring in psigiatriese pasiënte met major depressie of bipolêre versteuring', Geneeskunde, vol. 36, pp. 5-11, [www.safpj.co.za]