Erkenning van deliktuele vordering van deelgenoot aan permanente heteroseksuele verhouding weens doodslag van ander deelgenoot : Paixao v Road Accident Fund 2012 6 SA 377 (HHA)

Loading...
Thumbnail Image

Date

Authors

Scott, Johan (T. Johan)

Journal Title

Journal ISSN

Volume Title

Publisher

Juta Law

Abstract

"O tempora, o mores!" is die welbekende Latynse spreuk van weleer waarmee daar soms moedeloos na die vermeende agteruitgang van gemeenskapswaardes verwys word. (Vir die Ciceroniaanse oorsprong van hierdie uitdrukking, sien veral Kudia Lexicon der lateinischen Zitate (2001) 401.) Hierdie Romeinse wysheid sou netsowel aangewend kon word as 'n vermaning om mens te berus by onvermydelike veranderinge wat ooreenkomstig veranderde openbare mening en beleid (in regstaal: die boni mores oftewel regsoortuiging van die gemeenskap) in enige regsbestel intree. Dit wil voorkom of sodanige onvermydelike wending, wat 'n bepaalde aspek van 'n raakpuntgebied van die familie- en deliktereg betref, in die onderhawige uitspraak van ons hoogste hof van appèl weerspieël word.

Description

Keywords

Deliktuele, Heteroseksuele, Paixao, Road Accident Fund

Sustainable Development Goals

Citation

Scott, J 2013, 'Erkenning van deliktuele vordering van deelgenoot aan permanente heteroseksuele verhouding weens doodslag van ander deelgenoot : Paixao v Road Accident Fund 2012 6 SA 377 (HHA)', Journal of South African Law/Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg, no. 4, pp. 777-793.