Towards reforming South African secured transactions law : the value of a comparison with international and regional legal instruments

dc.contributor.authorKoekemoer, Michel Marlize
dc.contributor.authorBrits, Reghard
dc.date.accessioned2021-11-18T13:14:38Z
dc.date.available2021-11-18T13:14:38Z
dc.date.issued2020-11
dc.descriptionThis contribution is based on research conducted for the first author's doctoral thesis, titled A framework for reforming the South African law of security rights in movable property (LLD thesis UP 2020). (http://hdl.handle.net/2263/73135)en_ZA
dc.description.abstractDie artikel ondersoek hoe die Suid-Afrikaanse regsraamwerk vir sekerheidsregte in roerende goed hervorm kan word met behulp van 'n regsvergelyking met regsinstrumente op internasionale- en streeksvlak. In besonder stel ons voor dat 'n vertikale vergelykende studie gebruik kan word. Die vertrekpunt is om vas te stel wat die sleuteloogmerke en fundamentele beginsels van elk van die regsraamwerke is, ten einde inhoud daaraan te gee en om die onderlinge verwantskappe daarvan te oorweeg. Na aanleiding van hierdie ondersoek, bevind ons dat die volgende aspekte in toekomstige Suid-Afrikaanse regshervorming aangespreek moet word: (a) daar moet 'n enkele regsraamwerk wees wat op alle sekerheidsregte in roerende goed van toepassing is; (b) daar moet vasgestel word op watter stadium 'n sekerheidsreg in roerende goed geskep moet word, wat insluit of daar 'n duidelike onderskeid moet wees tussen die ontstaan van die reg en die oomblik waarop dit werking teen derdes verkry; (c) die omvang van die raamwerk moet omvattend (of inklusief) genoeg wees om 'n kommersieel lewensvatbare regsraamwerk daar te stel; (d) die meganisme waarmee publisiteit aan die sekerheidsreg verleen word moet deursigtigheid en regsekerheid bewerkstellig, terwyl dit ook kommersieel sinvol moet wees; (e) sekerheidsregte moet op 'n effektiewe wyse afgedwing kan word, terwyl die belange van skuldeisers en skuldenaars beskerm moet word; (f) daar moet duidelike en voorspelbare reels wees ten einde die prioriteit van skuldeisers te bepaal; en (g) alle skuldeisers moet sover moontlik gelyke behandeling onder die reg ontvang. Hierdie studie stel dus voor dat 'n raamwerk met sleuteloogmerke en fundamentele beginsels ontwikkel word, welke raamwerk dan deur die Suid-Afrikaanse wetgewer en beleidmakers benut kan word om die Suid-Afrikaanse reg insake sekerheidsregte in roerende goed te hervorm.en_ZA
dc.description.departmentMercantile Lawen_ZA
dc.description.librarianam2021en_ZA
dc.description.urihttp://www.lexisnexis.co.zaen_ZA
dc.identifier.citationKoekemoer, M.M. & Brits, R. 2020, 'Towards reforming South African secured transactions law : the value of a comparison with international and regional legal instruments', Tydskrif Vir Hedendaagse Romeins-Hollandse Reg / Journal of Contemporary Roman Dutch Law, vol. 83, no. 4, pp. 528-541.en_ZA
dc.identifier.issn1682-4490
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/2263/82759
dc.language.isoenen_ZA
dc.publisherLexisNexisen_ZA
dc.rightsLexisNexisen_ZA
dc.subjectReformingen_ZA
dc.subjectSecured transactionsen_ZA
dc.subjectValueen_ZA
dc.subjectHervormingen_ZA
dc.subjectSekerheidstransaksiesen_ZA
dc.subjectWaardeen_ZA
dc.titleTowards reforming South African secured transactions law : the value of a comparison with international and regional legal instrumentsen_ZA
dc.title.alternativeHervorming van die Suid-Afrikaanse reg insake sekerheidstransaksies : die waarde van 'n vergelyking met regsinstrumente op internasionale- en streeksvlaken_ZA
dc.typeArticleen_ZA

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
Koekemoer_Towards _2020.pdf
Size:
1.03 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Article

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.75 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: