Shareholder protection philosophy in terms of the Companies Act 71 of 2008

dc.contributor.authorEsser, Irene-Marie
dc.contributor.authorDelport, P.A. (Petrus Albertus)
dc.date.accessioned2016-10-28T04:44:26Z
dc.date.issued2016
dc.description.abstractDie regte en remedies van aandeelhouers ingevolge die Maatskappywet 71 van 2008 word in hierdie artikel bespreek. Die doel is nie om die besonderhede van die remedies te bespreek nie, maar om G hoëvlak evaluasie van die beskerming van aandeelhouers ingevolge die wetgewing te doen. So G evaluasie is wenslik en noodsaaklik om te bepaal of die filosofie soos beoog in die Maatskappywet van 2008 inderdaad geïmplementeer is deur spesifieke bepalings en om te bepaal hoe hierdie filosofie verskil van dié in die Maatskappywet 61 van 1973, asook hoe dit die gemeenregtelike reëls in hierdie verband wysig. Daar word aandag gegee aan die bestuur van maatskappye deur die verhouding tussen die direksie en aandeelhouers te ondersoek en te kyk na die direksiestruktuur en die aanstelling en afdanking van direkteure. Verder word gekyk na die regte van belangehouers (“stakeholders”), remedies tot hulle beskikking en die regte van aandeelhouers ten opsigte van die vergoeding van direkteure. Daar word laastens ondersoek ingestel na watter mate aandeelhouers bemagtig is om aktiewe aandeelhouers (in die bestuur van die maatskappy) te wees. Dit word gedoen aan die hand van die struktuur van eienaarskap van die tipies- Suid-Afrikaanse maatskappy. Die agtergrond van die artikel is dus die verklaarde missie van die Maatskappywet dat dit aandeelhouersregte moet beskerm, aandeelhoueraktivisme moet bevorder en voorsiening moet maak vir beter beskerming van minderheidsaandeelhouers.en_ZA
dc.description.departmentMercantile Lawen_ZA
dc.description.embargo2016-12-31
dc.description.librarianam2016en_ZA
dc.description.urihttp://www.lexisnexis.co.zaen_ZA
dc.identifier.citationEsser, I-M & Delport, PA 2016, 'Shareholder protection philosophy in terms of the Companies Act 71 of 2008', Journal of Contemporary Roman Dutch Law / Tydskrif Vir Hedendaagse Romeins-Hollandse Reg, vol. 79, no. 1, pp. 1-29.en_ZA
dc.identifier.issn1682-4490
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/2263/57538
dc.language.isoenen_ZA
dc.publisherLexisNexisen_ZA
dc.rightsLexisNexisen_ZA
dc.subjectShareholderen_ZA
dc.subjectPhilosophyen_ZA
dc.subjectProtectionen_ZA
dc.subjectAandeelhouersen_ZA
dc.subjectFilosofieen_ZA
dc.subjectBeskermingen_ZA
dc.subjectCompanies Act 71 of 2008en_ZA
dc.subjectMaatskappywet 71 van 2008en_ZA
dc.subject.otherSDG-16: Peace, justice and strong institutions
dc.subject.otherLaw articles SDG-16
dc.titleShareholder protection philosophy in terms of the Companies Act 71 of 2008en_ZA
dc.title.alternativeFilosofie van die beskerming van aandeelhouers in die Maatskappywet 71 van 2008en_ZA
dc.typeArticleen_ZA

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
Esser_Shareholder_2016.pdf
Size:
341.94 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Article

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.75 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: