Die uitbeelding van die mens aan die hand van skilderwerke in Pretoria

dc.contributor.advisorVan der Westhuysen, H.M.
dc.contributor.postgraduateLups, Catherina
dc.date.accessioned2017-03-07T07:19:35Z
dc.date.available2017-03-07T07:19:35Z
dc.date.created1967
dc.date.issued1967
dc.descriptionDissertation (MA)--University of Pretoria, 1969.en_ZA
dc.description.abstractSedert vroeë pistoriese tye tot ongeveer die vyftiende eeu N.C. het die mens, as motief, die belangrikste rol in die skilderkuns gespeel. Die menslike gestalte het hoofsaaklik as middel tot uitbeelding van ‘n gebeure gedien. Die kuns het veral in diens van die tempel of kerk gestaan. Die geskrewe woord was deur verhalende skilderye vervang, vmt die bybelse gebeurtenisse uitgebeeld het. Die werke wat die materiaal van hierdie studie uitmaak lewer bewys daarvan dat die inwoners van Pretoria oor die loop van jare ‘n groeiende belangstelling in skilderkuns aan die dag gelê het. By opsporing daarvan, wat hoofsaaklik op persoonlike besigtiging van talryke versamelings berus, is baie werke teengekom buite die engere bestek van hierdie ondersoek. Dit is algemeen bekend dat veral private versamelaars die hoofklem op landskapstukke laat val het tot hiertoe, veel meer as op portret of figuurstukke. Ek meen aanduidings te kan sien dat, net soos vir stillewes, die belangstelling in portret en figuurskildering besig is om gaandeweg toe te neem. So gesien besit Pretoria alreeds ‘n gebalanseerde versameling oor die algemeen. Sy skat van portretwerke en figuurvoorstellinge is op sigself al ‘n ryke kultuurerfenis wat op algemene erkenning aanspraak maak.af_ZA
dc.description.availabilityUnrestricteden_ZA
dc.description.degreeMAen_ZA
dc.description.departmentVisual Artsen_ZA
dc.identifier.citationLups, C 1967, Die uitbeelding van die mens aan die hand van skilderwerke in Pretoria, MA Dissertation, University of Pretoria, Pretoria, viewed yymmdd <http://hdl.handle.net/2263/59296>en_ZA
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/2263/59296
dc.language.isoAfrikaansaf_ZA
dc.publisherUniversity of Pretoriaen_ZA
dc.rights© 2017 University of Pretoria. All rights reserved. The copyright in this work vests in the University of Pretoria. No part of this work may be reproduced or transmitted in any form or by any means, without the prior written permission of the University of Pretoria.en_ZA
dc.subjectUCTDen_ZA
dc.titleDie uitbeelding van die mens aan die hand van skilderwerke in Pretoriaaf_ZA
dc.typeDissertationen_ZA

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
Lups_Uitbeelding_1967.pdf
Size:
32.27 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Dissertation

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.75 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: