Reconsidering the plight of the five foolish maidens : should the unsecured creditor stake a claim in real security?

dc.contributor.authorBoraine, A. (Andre), 1957-
dc.contributor.authorVan Wyk, Jani Sita
dc.date.accessioned2012-05-23T10:10:05Z
dc.date.available2012-05-23T10:10:05Z
dc.date.issued2011-08
dc.description.abstractIn hierdie artikel ondersoek die outeurs geselekteerde aspekte wat betrekking het op die posisie van onversekerde skuldeisers wat eise teen ’n insolvente boedel instel. Dit word oor die algemeen aanvaar dat sodanige klas van skuldeisers normaalweg min, indien enigsins, betaling by wyse van ’n dividend ontvang. Daarteenoor staan die versekerde skuldeiser en die statutêre voorkeurskuldeiser in ’n veel gunstiger posisie. Dit is vir die ekonomie en die gemeenskap in die algemeen van uiterste belang dat skuldeisers se regte gerespekteer word, maar die vraag het tog al ontstaan of sekere onversekerde skuldeisers onder bepaalde omstandighede ’n aanspraak op minstens ’n deel van die opbrengs van sekuriteite behoort te hê. Daar word spesifiek verwys na dié skuldeisers wat onvrywillig- lik skuldeisers word en dus nie oor dieselfde gunstige onderhandelingsmoontlikhede beskik as ’n skuldeiser wat doelbewus kontrakteer en dus meer voordelige terme en sekuriteit kan beding nie. Die aspek is as ’n beleidsoorweging in ander regstelsels ondersoek en ook al in beperkte gevalle geïmplementeer. In Suid-Afrika het artikel 135 van die Maatskappywet van 2008 ook ’n super-voorkeur op die sogenaamde na-aanvang finansiering ten gunste van, onder andere, sekere werknemerseise geskep – ’n voorkeur wat selfs bo gespesifiseerde versekerde skuld sal rangeer. Die artikel is nietemin bloot verkennend van aard maar die outeurs meen dat die debat as sulks nie nutteloos is nie en straks verder ondersoek behoort te word.af
dc.description.librariannf2012en
dc.description.urihttp://www.lexisnexis.co.zaen_US
dc.identifier.citationBoraine, A & Van Wyk, J 2011, 'Reconsidering the plight of the five foolish maidens : should the unsecured creditor stake a claim in real security?', Journal of Contemporary Roman Dutch Law, vol. 74, no. 3, pp. 347-371.en
dc.identifier.issn1682-4490 (print)
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/2263/18849
dc.language.isoenen_US
dc.publisherLexisNexisen_US
dc.rightsLexisNexisen_US
dc.subjectReal securityen
dc.subjectSaaklike sekerheidaf
dc.subjectUnsecured creditoren
dc.subjectOnversekerde skuldeiseraf
dc.subject.lcshClaims against decedents' estatesen
dc.subject.lcshDebtor and creditoren
dc.subject.lcshSecuritiesen
dc.titleReconsidering the plight of the five foolish maidens : should the unsecured creditor stake a claim in real security?en
dc.title.alternativeHeroorweging van die lot van die vyf dwase maagde : behoort die onversekerde skuldeiser ’n aanspraak op die opbrengs van saaklike sekerheid te geniet?af
dc.typeArticleen

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
Boraine_Reconsidering(2011).pdf
Size:
254.79 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Article

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.71 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: