Dick, Archie L.
(LitNet, 2012-08)
Hierdie artikel ondersoek die leeskulture van vroeë Kaapse gewone lesers (slawe, vryswartes,
en arbeiders ná vrystelling in 1838) met die oog daarop om aan te toon hoe hulle
geletterdheidspraktyke gebruik het om hulself ...