Voorwoord : diakonaat herontdek?
Loading...
Date
Authors
Knoetze, Johannes Jacobus
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
AOSIS
Abstract
Hierdie spesiale uitgawe het ten doel om vas te stel wat is die verstaan en teologie wat verband
hou met die diakonale bediening binne vyf van die Afrikaanssprekende kerke in Suid-Afrika. Dit
is ’n navorsingprojek van die Universiteit van Pretoria wat gedeeltelik befonds is deur die SuidAfrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns. Die doel van die navorsing oor die diakonaat is dat
die projek sal uitbrei om later al die kerke in Suid Afrika in te sluit.
Description
Keywords
Afrikaans sprekende kerke, Diakonaat, Diakonale bediening, Navorsing, Afrikaans-speaking church, Diaconate, Research
Sustainable Development Goals
Citation
Knoetze, J.J., 2023, ‘Voorwoord: Diakonaat herontdek?’, Verbum et Ecclesia 44(1), a2858. https://doi.org/10.4102/ve.v44i1.2858.