Joubert, E.P.; Loubser, A.
(Pretoria University Law Press, 2016)
Die Maatskappywet 71 van 2008 verleen uitgebreide magte en regte aan
die werknemers van ’n maatskappy wat in ondernemingsredding verkeer.
Afgesien van die regte wat aan die werknemers verleen word in hul
hoedanigheid ...