Fritz, Carika; Van Heerden, C.M. (Corlia)
(LexisNexis, 2019)
Alhoewel die feit dat kredietverlening by wyse van 'n paaiementsooreenkoms breedvoerig deur die National Credit Act gereguleer word algemeen bekend is, is die wisselwerking tussen die National Credit Act en ander wetgewing ...