Nzero, Ignatious
(LexisNexis, 2014-08)
Die oogmerk van die regulering van samesmeltings deur mededingingsowerhede het nie net ten doel om korporatiewe transaksies wat ‟n negatiewe impak op mededinging mag hê te verhinder of te beheer nie. Onderliggend tot ...