JavaScript is disabled for your browser. Some features of this site may not work without it.
Please be advised that the site will be down for maintenance on Sunday, September 1, 2024, from 08:00 to 18:00, and again on Monday, September 2, 2024, from 08:00 to 09:00. We apologize for any inconvenience this may cause.
'n Sosiale impakstudie van die Wildernis/Knysna meregebied
English: There is a growing need for social sciences to contribute to research studies previously
only conducted by natural scientists. Effective management of natural environments is
imperative for correct decisionmaking regarding legislative implementation in landscapes
like the coastal zone. Decisions regarding coastal zone legislation often do not represent
the perceptions and values of the public concerned. Thus management bodies do not get
public adherence to rules and regulations prescribed in natural areas.
Coastal zone management in South Africa faces one of its most important challenges ever.
Growing population numbers and changes in government policies regarding development
in the coastal zone asks for management decisions that will ensure the balance between
conservation and development in these landscapes. The maintenance of the visual quality
should be an important prerequisite for any development action in the coastal zone. If
managers succeed to introduce development programs in aesthetic landscapes like the
Wildemis/ Knysna lake's area with minimum impact on its visual qualities they could
contribute largely to the future of the area.
Man's perceptual processes represent an interactive exchange between perception and
cognitive subsystems and are important in the establishment of human attitudes and
behaviour. Environmental perceptions not only represent visual presentations of the
landscape but also the meanings and values derived from the personal experiences of
residents and visitors to these places.
Environmental psychology provides management bodies with information to meet the
challenge of balancing conservation and development activities thus ensuring man's needs
in terms of visual quality and positive experiences within the coastal zone.
Afrikaans: Die behoefte vir toetrede vanuit die geesteswetenskappe in areas wat tradisioneel deur die
natuurwetenskappe bestudeer is, word al hoe belangriker. Die noodsaaklikheid vir
effektiewe bestuur van natuurlike omgewings in 'n wereld waar al hoe meer druk op die
natuurlike bronne geplaas word, vereis dat bestuursliggaame die korrekte besluite die
eerste keer reg neem. Besluitneming oor en implementering van wetgewing in natuurlike
omgewings soos kusgebiede weerspieel dikwels nie die publieke wil, persepsies en
waardesisteme nie. Dit beteken dat bestuursliggame soms probleme ondervind om
samewerking van die publiek te kry rondom die implementering van reels en regulasies vir
die omgewing.
Kusgebiedbestuur in Suid Afrika staan voor een van die grootste uitdagings ooit.
Groeiende bevolkingsgetalle en veranderings in regeringsbeleid plaas die kusgebied
toenemend onder druk. Bestuurstegnieke moet poog om 'n balans te handhaaf tussen
ontwikkeling aan die een kant en bewaring aan die antler. Die behoud van die natuurlike
omgewing is belangrik in terme van rekreasieaktiwiteite en die voortgesette benutting van
sekere natuurlike bronne. Ontwikkeling verseker egter ook dat die omgewing effektief
benut kan word in ekonomiese terme - 1 die skep van 'n behoorlike infrastruktuur lok
byvoorbeeld meer toeriste en besoekers na sulke omgewings. Die mate waarin geslaag kan
word om ontwikkeling te laat voortgaan sender dat die visuele kwaliteite van die
natuurlike omgewing geskaad word, sal die toekoms van die gebied grootliks bepaal.
Die waarnemmgsproses van die mens verteenwoordig die interaktiewe wisselwerking
tussen persepsuele en kognitiewe subsisteme. Hierdie prosesse is belangrik in die vorming
van die mens se houding teenoor sy omgewing en beinvloed as sulks menslike gedrag. Die
persepsie van die omgewing verteenwoordig nie net die mens se visuele waarnemings nie,
maar ook die waardesisteem wat die mens deur vorige · ervarings in die omgewing beleef
het. Die bepaling van die mens se persepsie kan dus 'n magdom inligting aan bestuursliggaame veskaf en hierdeur kan besluitneming geskoei word op wat die mens in
wisselwerking met sy omgewing as belangrik beskou.
Die bydrae wat die omgewingsielkunde tot die algemene bestuur van landskappe kan
maak, word vervat in die bepaling van die mens se waameming en belewenisse binne die
omgewmg.
Description:
Dissertation (MA (Research Psychology))--University of Pretoria, 1993.