Withholding a tax refund : did the high court apply Section 190 of the Tax Administration Act 28 of 2011 correctly?

Loading...
Thumbnail Image

Date

Authors

Van Zyl, Stephanus Phillipus
Fritz, C.

Journal Title

Journal ISSN

Volume Title

Publisher

LexisNexis

Abstract

Artikel 190 van die Wet op Belastingadministrasie 28 van 2011 maak daarvoor voorsiening dat die Suid Afrikaanse Inkomstediens ("SAID") 'n belastingtenugbetaling wat aan 'n belastingpligtige verskuldig is, in sekere omstandighede, kan terughou. Die SAID moet egter die belastingtenugbetaling maak in omstandighede waar die belastingpligtige sekuriteit vir die waarde van die terugbetaling verskaf wat volgens 'n senior SAID amptenaar as voldoende sekuriteit beskou word. In Rappa (Pty) Ltd v Commissioner for the South African Revenue Service (20/18875)[2020] ZAGPPHC (5 November 2020), het die Hoehof bevind dat dit nie nodig is vir die belastingpligtige om sekuriteit gelykstaande aan die waarde van die terugbetaling te gee nie. Trouens, waar die belastingpligtige slegs 'n gedeeltelike sekuriteit gee, kan die senior SAID amptenaar sy diskresie gebruik om die belastingterugbetaling gedeeltelik te maak. In hierdie bespreking ondersoek ons of die hof se uitleg en toepassing van artikel 190 korrek is. Verder oorweeg ons die grondwetlikheid van artikel 190(2).

Description

Keywords

Withholding, Tax refund, High court, Tax adminstration Act 28 of 2011, Terughou, Belastingterugbetaling, Hoehof, Belastingadministrasiewet 28 van 2011

Sustainable Development Goals

Citation

VAn Zyl, S.P. & Fritz, C. 2021, 'Withholding a tax refund : did the high court apply section 190 of the tax administration act 28 of 2011 correctly?', Journal of Contemporary Roman Dutch Law / Tydskrif Vir Hedendaagse Romeins-Hollandse Reg, vol. 84, no. 2, pp. 239-252.