Just how voluntary is ‘voluntary’ for purpose of a voluntary disclosure application in terms of Section 226 of the Tax Administration Act 28 of 2011?

Loading...
Thumbnail Image

Date

Authors

Van Zyl, Stephanus Phillipus
Carney, T.R.

Journal Title

Journal ISSN

Volume Title

Publisher

LexisNexis

Abstract

Artikel 226, saamgelees met artikel 227 van die Wet op Belastingadministrasie 28 van 2011, maak daarvoor voorsiening dat 'n belastingpligtige sy nienakoming kan regstel deur om 'n vrywillige openbaarmakingsooreekoms aansoek te doen. Ingevolge hierdie ooreenkoms kan die belastingpligtige kwytskelding van nie-nakomingsboetes, onderstellingsboetes, en strafregterlike vervolging ontvang. Ten einde by hierdie program baat te vind, is dit onder andere 'n vereiste dat die belastingpligtige vrywillig met die hele sak patats vorendag kom. In Purveyors South Africa Mine Services (Pty) Ltd v Commissioner: South African Revenue Service (61689/2019) [2020] ZAGPPHC 404 (25 Aug 2020) het die vraag ontstaan of die openbaarmaking van inligting wat reeds aan die kommissaris bekend is, 'n vrywillige openbaarmaking daarstel om by die openbaarmakingsooreenkomsprogram baat te vind. Hierdie bydrae neem die hof se uitleg en toepassing van artikels 226 en 227 van die Wet op Belastingadministrasie indringend onder die loep en kritiseer veral die betekenis wat die hof aan die woord "viywillig" toedig.

Description

Keywords

Voluntary disclosure, Section 226, Tax, Tax adminstration Act 28 of 2011, Vrywillige openbaarmakings, Artikel 226, Belasting, Belastingadministrasiewet 28 van 2011

Sustainable Development Goals

Citation

Van Zyl, S.P. & Carney, T.R. 2021, 'Just how voluntary is ‘voluntary’ for purpose of a voluntary disclosure application in terms of Section 226 of the Tax Administration Act 28 of 2011?', Journal of Contemporary Roman Dutch Law / Tydskrif Vir Hedendaagse Romeins-Hollandse Reg, vol. 84, no. 1, pp. 95-110.