Verslag oor argeologiese navorsing op Greefswald gedurende April 1983

Show simple item record

dc.contributor nikki.haw@up.ac.za en_ZA
dc.contributor.author Eloff, J.F.
dc.coverage.spatial Africa en
dc.coverage.spatial South Africa en
dc.coverage.temporal AD en
dc.date.accessioned 2022-03-31T13:41:23Z
dc.date.available 2022-03-31T13:41:23Z
dc.date.issued 1983
dc.description.abstract Een van die sleutel-ystertydperkterreine in suidelike Afrika is Mapungubwe. Die terrein is~ rotskoppie met heelwat bewoningsoorblyfsels op die kruin daarvan sowel as op die omringende valleivloer, veral aan die suidelike voet van die kop. Die terrein het sy bekendheid te danke aan goue voorwerpe wat in die eeue-oue grafte van mense op die kop gevind is, juis toe die Zimbabwe-bouvalle die aandag van talle binnelandse en buitelandse geleerdes op die plaaslike ystertydperk gevestig het. Mapungubwe asook verskeie ander argeologiese terreine is gelee op die plaas Greefswald. Twee van die ander terreine is oak belangrik, naamlik die ystertydperkterreine K2, wat naby Mapungubwe gelee is, en die Suidelike Terras wat aan die suidelik voet van Mapungubwekop gelee is. Mapungubwekop en die Suidelike Terras is gelyktydig deur dieselfde gemeenskap bewoon. Dit is duidelik dat kontemporere en verwante gemeenskappe elders op Greefswald en op die omliggende plase in die Limpopovallei voorkom. Hoewel die bogenoemde drie woonterreine saam met die talle ander in die gebied deel vorm van 'n groot middelystertydperkkompleks in die Limpopovallei, is die Greefswaldterreine tans die belangrikste navorsingsterreine in hierdie prehistoriese kultuurkompleks. en_ZA
dc.description.sponsorship Digitised by the Department of Library Services in support of open access to information, University of Pretoria, 2022 en_ZA
dc.description.uri http://explore.up.ac.za/record=b en_ZA
dc.description.uri https://univofpretoria.on.worldcat.org/oclc/934874322 en_ZA
dc.format.extent 38 pages with covers en_ZA
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/84757
dc.language.iso Afrikaans en_ZA
dc.publisher University of Pretoria en_ZA
dc.relation.requires Adobe Reader 8 and up en
dc.rights Copyright electronic version: University of Pretoria; Copyright original version: Public domain en_ZA
dc.source Original book: en
dc.subject University of Pretoria en_ZA
dc.subject Greefswaldterrein en_ZA
dc.subject Stratgrafiese waarnemings en_ZA
dc.title Verslag oor argeologiese navorsing op Greefswald gedurende April 1983 en_ZA
dc.type Book en_ZA


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record