Eiendomsagent : sonder getrouheidsfondssertifikaat dog nie sonder vergoeding?
Loading...
Date
Authors
Nagel, C.J. (Christoffel Johannes), 1954-
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Juta Law
Abstract
Die vraag of 'n eiendomsagent wat sonder 'n getrouheidsfondssertifikaat uitgereik ingevolge artikel 16 van die Wet op Eiendomsagentskapsaangeleenthede 112 van 1976 optree wel op vergoeding geregtig is, is nie heeltemal terra nova nie en het by verskillende geleenthede saam met verskeie verbandhoudende vrae die regbank se aandag geniet.
Description
Keywords
Eiendomsagent, Getrouheidsfondssertifikaat, Estate Agency Affairs Act 112 of 1976, Fidelity Fund Certificate, Estate agents
Sustainable Development Goals
Citation
Nagel, CJ 2008, 'Eiendomsagent : sonder getrouheidsfondssertifikaat dog nie sonder vergoeding?', Journal of South African Law/Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg, vol. 4, pp. 769-776. [http://www.jutalaw.co.za/catalogue/itemdisplay.jsp?item_id=3648]