Politieke uitdiensstelling van senior bestuurders en werknemers
Loading...
Date
Authors
Van Jaarsveld, S.R. (Fanie)
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
LexisNexis
Abstract
Bogemelde is ’n praktiese illustrasie van die interaksie en ineengestrengelheid
van administratiefregtelike en arbeidsregtelike beginsels en probleme.
Die vraag ontstaan of daar nie rasionalisasie van tersaaklike beginsels
en groter kohesie moet wees wanneer die uitdienstellingslotgevalle
van ’n werknemer in ’n werkgewer-werknemer-verhouding ter sprake
kom, hetsy die verhouding gemeenregtelik, hetsy administratiefregtelik of
statuut-arbeidsregtelik georienteerd is nie. Die verwikkeldheid en ineengestrengelheid
van soortgelyke beginsels en probleme, het onlangs groot
meningsverskil in die Hoogste Hof van Appèl tot gevolg gehad – ’n situasie wat onvermybaar geword het en groot frustasie by werkgewers,
werknemers en hulle adviseurs veroorsaak (sien Transnet Ltd v Chirwa
2007 27 ILJ 2294 (HHA).
Description
Keywords
Politieke uitdiensstelling, Senior bestuurders, Werknemers, Westerse lande
Sustainable Development Goals
Citation
Van Jaarsveld, F 2008, 'Politieke uitdiensstelling van senior bestuurders en werknemers', De Jure, vol. 1, no. 41, pp. 187-192. [www.lexisnexis.co.za]