Dr Matthys Nolte Troskie : 25 September 1960 - 31 Oktober 2021

Loading...
Thumbnail Image

Authors

Journal Title

Journal ISSN

Volume Title

Publisher

Abstract

Nolte Troskie is op 25 September 1960 in Colesberg gebore. Na sy kwalifikasie as veearts in 1988 begin hy ‘n privaat praktyk op Burgersdorp. Aangesien hy beide veearts en boer was, het Nolte hom toegespits op kleinvee reproduksie, wat veral laparoskopiese inseminasie, ultrasoniese sonar (scanning) asook die bepaling van ram geslagsgeskiktheid ingesluit het.

Description

Huldeblyk oorspronklik gepubliseer in Vet Nuus, Desember 2021, die maandelikse tydskrif van die Suid-Afrikaanse Veterinêre Vereniging

Keywords

Sheep medicine

Sustainable Development Goals

Citation