Huldeblyk aan Dr Pierre Strydom : 30 Maart 1930 - 01 November 2021
Abstract
Pierre Strydom is in 1930 op Cradock gebore waar hy matrikuleer het. In 1949 het hy met sy veeartsenykundestudies aan die Universiteit van Pretoria begin. Aan die einde van 1953 het Pierre sy skitterende studenteloopbaan voltooi deur met lof te slaag en die gesogte Theilermedalje as topstudent van sy klas te verower. Die hoogtepunt in Pierre se loopbaan was toe hy as Besturende Direkteur van Agrihold, een van Sentrachem se filiale, aangestel is. DiƩ pos het hy tot sy aftrede in 1993 beklee.
Description
Huldeblyk oorspronklik gepubliseer in Vet Nuus, Desember 2021, die maandelikse tydskrif van die Suid-Afrikaanse VeterinĆŖre Vereniging
Die huldeblyk aan Dr Pierre Strydom bevat inligting oor sy akademiese opleiding en loopbaan, wetenskaplike bydraes, toekennings en prestasies as veearts.
Die huldeblyk aan Dr Pierre Strydom bevat inligting oor sy akademiese opleiding en loopbaan, wetenskaplike bydraes, toekennings en prestasies as veearts.
Keywords
Veterinarians -- South Africa --Tributes
