The remittance of interest on a tax obligation in terms of a voluntary disclosure agreement : differentiating between taxpayers

Show simple item record

dc.contributor.author Van Zyl , Stephanus Phillipus
dc.date.accessioned 2021-11-19T06:03:20Z
dc.date.available 2021-11-19T06:03:20Z
dc.date.issued 2020-11
dc.description.abstract Ingevolge artikel 229 van die Wet op Belastingadministrasie 28 van 2011, kan belastingpligtiges wie se belastingsake buite orde is die Kommissaris deur middel van die vrywilligeopenbaarmakingsprogram, ingevolge waarvan die belastingpligtige kwytskelding van kriminele vervolging, nie-nakomingsboetes en onderstellingsboetes kan verkry, nader, mits die belastingpligtige met die hele sak patats vorendag kom. Ingevolge die vrywilligeopenbaarmakingsprogram is die Kommissaris nie by magte om rente op die ooreengekome belastingbedrag verskuldig terug te skryf nie. Belastingpligtiges wat nie van die vrywillige-openbaarmakingsprogram gebruik maak nie mag die Kommissaris om kwytskelding van nie-nakomingsboetes, onderstellingsboetes sowel as rente nader. Gevolglik onderskei die Wet op Belastingadministrasie tussen belastingpligtiges wat van die vrywillige-openbaarmakingsprogram gebruik maak en die wat nie daarvan gebruik maak nie. Dit blyk dat belastingpligtiges wat nie van die vrywillige-openbaarmakingsprogram gebruik maak nie, moontlik beter af is as diegene wat wel van die program gebruik maak. Hierdie artikel ondersoek die grondwetlikheid van die onderskeid deur, onder andere, die reg op gelykheid, die reg op eiendom, die reg op billike administratiewe optrede en die reg op toegang tot die howe te bespreek. en_ZA
dc.description.department Mercantile Law en_ZA
dc.description.librarian am2021 en_ZA
dc.description.uri http://www.lexisnexis.co.za en_ZA
dc.identifier.citation Van Zyl, S.P. 2020, 'The remittance of interest on a tax obligation in terms of a voluntary disclosure agreement : differentiating between taxpayers', Tydskrif Vir Hedendaagse Romeins-Hollandse Reg / Journal of Contemporary Roman Dutch Law, vol. 83, no. 4, pp. 542-561. en_ZA
dc.identifier.issn 1682-4490
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/82763
dc.language.iso en en_ZA
dc.publisher LexisNexis en_ZA
dc.rights LexisNexis en_ZA
dc.subject Remittance en_ZA
dc.subject Rente en_ZA
dc.subject Tax obligation en_ZA
dc.subject Oorbetaling en_ZA
dc.subject Interest en_ZA
dc.subject Belastingverpligting en_ZA
dc.title The remittance of interest on a tax obligation in terms of a voluntary disclosure agreement : differentiating between taxpayers en_ZA
dc.type Article en_ZA


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record