Eulogie : Prof Douw Gerbrand Steyn
Loading...
Date
Authors
Roos, Neels
Wolleschak, Ingrid
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Abstract
Prof. Douw Gerbrand Steyn is op 14 Augustus 2021 oorlede enkele maande voor sy 95ste verjaarsdag. Hy was dosent en later ook hoof van die Departement Chirurgie, Fakulteit Veeartsenykunde, Universiteit van Pretoria. Hy het as Hoof die idee van diversifikasie, of dan spesialisasie, deur die dosente in sy Departement heelhartig aanmoedig. ‘n Ware heer, gelowige, aangename en onderhoudende
gespreksgenoot en liefhebber van die natuur. Volgens hom was hy
heel waarskynlik die laaste oorlewende lid van sy finale jaar klas. Van
ons was hy ook die laaste van ons ouer akademiese voorgangers
Description
Eulogie oorspronklik gepubliseer in VetNuus, Oktober 2021, die maandelikse tydskrif van die Suid-Afrikaanse Veterinêre Vereniging
Keywords
Veterinary surgery