Browsing Afrikaanse Woordelys en Spelreëls (AWS) by Type "Book"

Browsing Afrikaanse Woordelys en Spelreëls (AWS) by Type "Book"

Sort by: Order: Results:

  • le Roux, T. H.; Malherbe, D. F.; Smith, J. J. (Het Volksblad Drukkerij, 1917)
    Na aanleiding van die vorderinge wat Afrikaans die laaste jare gemaak het, het een uit die ou talgarde hom onlangs op die volgende wijse uitgedruk : dis tog maar waar, die een sal saai en die ander sal maai. So is dit. ...
  • le Roux, T. H.; Malherbe, D. F.; Smith, J. J. (Die Volksblad Drukkerij, 1918)
    Na aanleiding van die vorderinge wat Afrikaans die laaste jare gemaak het, het een uit die ou talgarde hom onlangs op die volgende wijse uitgedruk : dis tog maar waar, die een sal saai en die ander sal maai. So is dit. ...
  • le Roux, T. H.; Malherbe, D. F.; Smith, J. J.; Bosman, D. B. (Nasionale Pers, 1921)
    As daar eenkeer ’n begin gemaak is met spellingverandering, dan volg dit vanself dat dit van tyd tot tyd herhaal moet word. Tog is die veranderinge in die Nuwe Spelreëls nie groot nie. Daar het ’n paar wysiginge gekom, ...
  • Boshoff, S. P. E.; Bosman, D. B.; le Roux, T. H.; Malherbe, D. F. (Nasionale Pers, 1931)
    JN 1915 het die eerste Spelreëls van die Akademie die lig gesien, en in 1917 die eerste Woordelys, terwyl dit nou ruim tien jaar is sedert die verskyning van die vorige (derde) uitgawe. Trots alle besware van die kant van ...
  • Boshoff, S. P. E.; Bosman, D. B.; Hiemstra, M. A.; le Roux, T. H.; Malherbe, D. F. (Nasionale Pers, 1937)
    Die eerste Spelreëls van die Akademie het in 1915 die lig gesien, die eerste Woordelys in 1917, terwyl die derde en die vierde uitgawe in 1921 en 1931 respektiewelik verskyn het. Met die Spelreëls en Woordelys het die ...
  • Boshoff, S. P. E.; du Toit, J.; Hiemstra, L. W.; Kempen, W.; le Roux, T. H.; Malherbe, D. F.; Scholtz, J. du P. (Nasionale Boekhandel, 1955)
    Hierdie druk van die Akademie se Woordelys en Spelreëls verskil aansienlik van die vorige uitgawes, hoewel die spellingbeleid en grondbeginsels feitlik ongewysig gebly het. So ’n bewering eis al dadelik ’n verduideliking. ...
  • Boshoff, S.P.E.; Du Toit, S.J.; Hiemstra, L.W.; Kempen, W.; Le Roux, T.H.; Malherbe, D.F.; Scholtz, J. du P. (Nasionale Boekhandel, 1960)
    Hierdie druk van die Akademie se Woordelys en Spelreëls verskil aansienlik van die vorige uitgawes, hoewel die spellingbeleid en grondbeginsels feitlik ongewysig gebly het. So ’n bewering eis al dadelik ’n verduideliking. ...
  • Boshoff, S.P.E.; Kempen, W.; De Villiers, M.; Du Toit, S.J.; Hiemstra, L.W.; Labuscagne, G.J.; Le Roux, T.F.; Malherbe, D.F.; Marais, D.S.B.; Nienaber, G.S.; Odendaal, F.F.; Snijman, F.J.; Strydom, S.; Terblance, H.J.; Van der Merwe, H.J.J.M. (Nasionale Handelsdrukkery, 1964)
    Dat daar in minder as tien jaar byna tien oplaes van die Afrikaanse Woordelys en Spelreëls die lig gesien het, is wel ’n bewys dat daar in dié tydperk ’n groot vraag na hierdie publikasie was en dat dit in ’n belangrike ...
  • Odendal, F.F.; Botha, T.J.R.; Hauptfleisch, D.C.; Combrink, J.G.H.; Du Plessis, H.G.W.; Eksteen, L.C.; Gouws, R.H.; Janse van Rensburg, M.C.; Van Jaarsveld, G.J. (Tafelberg Publishers, 1991)
    Hierdie uitgawe van die Afrikaanse woordelys en spelreels verskyn 27 jaar na die vorige, sewende uitgawe van 1964 - die langste tyd wat nog tussen twee uitgawes verloop het. Daarvoor kan verskeie redes aangevoer word, onder ...
  • Prinsloo, A. F.; Kotzé, E. F.; Lombard, F. J.; Alberts, M.; Anker, J.; Carstens, W. A. M.; Coetzee, A. E.; McLacnlan, J. du T. (NB Uitgewers, 2002)
    Hierdie (negende) uitgawe van die Afrikaanse woordelys en spelreels (AWS) verskyn slegs sowat 'n dekade mi die agste, volledig hersiene uitgawe van 1991. Die rede vir die relatief kort tydsverloop tussen die twee uitgawes ...
  • Kotze, E.F.; McLachlan, J.D.; Lombard, F.J.; Al, M.; Anker, J.; Du Plessis, M.; Otto, A.N.; Huyssteen, G.B. (NB Uitgewers, 2009)
    Hierdie tiende, verbeterde uitgawe van die Afrikaanse woordelys en spelreels (AWS) verskyn sowat sewe jaar na die negende, volledig hersiene uitgawe van 2002 en maak deel uit van die eeufeesviering van die Suid-Afrikaanse ...