Allocation of prepatments received on credit agreements : perspectives on section 126(3) of the National Credit Act 34 of 2005
Loading...
Date
Authors
Van Heerden, C.M. (Corlia)
Fritz, Carika
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
LexisNexis
Abstract
Die National Credit Act 34 van 2005 het verskeie maatre~ls ingevoer ten einde beter
beskerming te bied aan Suid-Afrikaanse kredietverbruikers. Een sodanige maatre~l wat
klaarblyklik ten doel het om verbruikers te beskerm teen uitbuiting deur kredietverskaffers
is artikel 126 wat voorsiening maak vir die vooruitbetaling van bedrae verskuldig
ingevolge 'n kredietooreenkoms. Die fokus van hierdie bydrae is spesifiek op artikel
126(3) wat die kredietverskaffer verplig om enige vooruitbetaling deur die ver-bruiker
onmiddellik op die datum van betaling toe te wys volgens 'n bepaalde metodologie.
Hierdie bydrae betoog egter dat artikel 126(3) in sommige gevalle tot onbedoelde gevolge
kan lei wat meebring dat dit die doelstelling van die Wet om kontraktuele versuim deur
verbruikers te ontmoedig, in die wiele ry. Ondersoek word gevolglik ingestel na moontlike
alternatiewe uitlegte van artikel 126(3) en voorstelle vir die wysiging van die
gewraakte subartikel word gemaak.
Description
Keywords
Prepayments, Credit agreement, National Credit Act 34 of 2005, Vooruitbetalings, Kredietooreenkomste
Sustainable Development Goals
Citation
Van Heerden, C. & Fritz, C. 2019, 'Allocation of prepatments received on credit agreements : perspectives on section 126(3) of the National Credit Act 34 of 2005', Tydskrif Vir Hedendaagse Romeins-Hollandse Reg / Journal of Contemporary Roman Dutch Law, vol. 82, pp. 621-632.