‘Wit’ armoede en ‘wit’ bevoorregting in enkele Afrikaanse jeugromans
Loading...
Date
Authors
Van der Westhuizen, Loraine
Van Niekerk, Jacomien (Jacomina)
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
AOSIS Open Journals
Abstract
This
article examines the representation of ‘white’ poverty in selected Afrikaans novels for young
adults published between 1990 and 2014: Droomwa (1990) by Barrie Hough, Die optog van die
aftjoppers (1994) by George Weideman, Vaselinetjie (2004) by Anoeschka von Meck, Roepman
(2004) by Jan van Tonder, Lien se lankstaanskoene (2008) by Derick van der Walt and Iewers vlieg
daar fairy dust (2014) by Marisa Haasbroek. In these novels, poverty functions as a feature of the
so-called problem book and coming of age novel. The novels are analysed, however, by
employing critical whiteness studies as an overarching theoretical framework. Indicators of
the ‘white’ characters’ poverty are identified with regard to description, dialogue, actions and
place with the aim of determining how and why these representations are evident in the
novels. Apartheid is the backdrop for two of the novels; here, ‘white’ poverty is portrayed in a
nostalgic manner. In the other novels, ‘white’ poverty is portrayed as irreconcilable with
‘whiteness’; ‘white’ privilege prevails.
Description
Ras’ is ’n konstruksie en hoewel terme soos ‘wit’ en ‘swart’ algemeen gebruik word, bestaan daar nie iets soos ʼn biologiese ras nie. Die
diskoers van ‘ras’ word eerder met hierdie terme versterk as ondermyn. Die terme (‘wit’, ‘swart’, ‘bruin’, ‘ras’ en ‘witheid’) word in
hierdie artikel in aanhalingstekens geplaas om aan te toon dat dit die gangbare adjektief vir mense se velkleur is, maar dat dit nie as
letterlik of vanselfsprekend aanvaar word nie.
Hierdie artikel is gebaseer op die M.A.-verhandeling ‘Die representasie van ‘wit’ armoede in Afrikaanse jeugliteratuur’ deur Loraine van der Westhuizen wat in 2017 aan die Universiteit van Pretoria voltooi is met Jacomien van Niekerk as studieleier. Baie dankie aan Andries Visagie wat oorspronklik voorgestel het dat die representasie van ‘wit’ armoede in jeugliteratuur ondersoek behoort te word.
Hierdie artikel is gebaseer op die M.A.-verhandeling ‘Die representasie van ‘wit’ armoede in Afrikaanse jeugliteratuur’ deur Loraine van der Westhuizen wat in 2017 aan die Universiteit van Pretoria voltooi is met Jacomien van Niekerk as studieleier. Baie dankie aan Andries Visagie wat oorspronklik voorgestel het dat die representasie van ‘wit’ armoede in jeugliteratuur ondersoek behoort te word.
Keywords
Afrikaans literature, Critical whiteness studies, Discourse, Poor white problem, Poverty, Post-apartheid literature, Representation, South African literature, Whiteness, Youth literature
Sustainable Development Goals
Citation
Van der Westhuizen, L. &
Van Niekerk, J., 2019,
‘‘Wit’ armoede en ‘wit’
bevoorregting in enkele
Afrikaanse jeugromans’,
Literator 40(1), a1592.
https://DOI.org/10.4102/lit.v40i1.1592.