Die Pretoriase Normaalkollege: Terugblik oor die eerste vyftig jaar

Please be advised that the site will be down for maintenance on Sunday, September 1, 2024, from 08:00 to 18:00, and again on Monday, September 2, 2024, from 08:00 to 09:00. We apologize for any inconvenience this may cause.

Show simple item record

dc.contributor nikki.haw@up.ac.za en_ZA
dc.contributor.author Oberholzer, C.K.
dc.coverage.spatial Africa en
dc.coverage.spatial South Africa en
dc.coverage.temporal AD en
dc.date.accessioned 2019-11-04T10:49:22Z
dc.date.available 2019-11-04T10:49:22Z
dc.date.issued 1952-09
dc.description.abstract Aan die begin van 1951 het die komitee wat kragtens die trustakte beheer uitoefen oor die Stigtingsfonds van die Pretoriase Normaalkollege besluit om die geskiedenis van die ontstaan en van die ontwikkeling van die inrigting gedurende die afgelope 50 jaar te laat te boek stel. Dit was die bedoeling van die komitee om die geskiedenis van die Kollege in die vorm van 'n ryklik geillustreerde en populêr-wetenskaplik opgestelde brosjure die lig te laat sien gelyktydig met die voorgenome halfeeufeesviering in September 1952. Met die vriendelike medewerking van die personeel van die Staatsargief is die argiefstukke van die Kollege sodanig gesistematiseer en georden dat 'n navorser sonder onnodige tydverlies en met gerief sy weg in die versameling opgehoopte oorspronklike bronnemateriaal kan vind. En toe daar iemand gevind moes word om die geskiedskrywing te onderneem, het die keuse van die komitee op prof. C. K. Oberholzer geval. Prof. Oberholzer was jare lank aan die Kollegepersoneel verbonde, eers as dosent, en later, gedurende die tydperk Augustus 1944 tot April 1948, het hy as onderhoof, en by wyle ook as waarnemende hoof, opgetree. 'n Groot gedeelte van die geskiedenis van die inrigting het hy derhalwe persoonlik meegemaak. Hy is in die eerste plek filosoof en opvoedkundige; geskoolde historikus is hy nie, en hy wil hom dan ook nie daardie kwalifikasie toeëien nie. Hy het hom desnietemin daarop toegelê om die feite met simpatieke aanvoeling in hul ware perspektief te sien en weer te gee, en om hulle vervolgens te interpreteer in ooreenstemming met sy filosofies georiënteerde lewensbeskouing. en_ZA
dc.description.sponsorship Digitised by the Department of Library Services in support of open access to information, University of Pretoria, 2019 en_ZA
dc.format.extent 157 pages, 185mm x 243mm en_ZA
dc.format.medium PDF en_ZA
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/72123
dc.language.iso Afrikaans en_ZA
dc.publisher Die Staatsdrukker, Pretoria en_ZA
dc.relation.requires Adobe Reader 8 and up en
dc.rights Copyright electronic version: University of Pretoria; Copyright original version: Public domain en_ZA
dc.source Original book: en
dc.subject Pretoriase Normaalkollege en_ZA
dc.subject History en_ZA
dc.subject Development en_ZA
dc.subject Kollege en_ZA
dc.subject.ddc [Shelf no.]
dc.title Die Pretoriase Normaalkollege: Terugblik oor die eerste vyftig jaar en_ZA
dc.type Book en_ZA


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record