Browsing Architecture by Title

Browsing Architecture by Title

Sort by: Order: Results:

  • Swanepoel, Rosa; Van Niekerk, Karlien (2009-05)
    Die geskiedenis van die Standard Bank in Pretoria, insluitend die geboue waaruit dit sake gedoen het, die bestuurder en werknemers, asook die bekende kliente wat van die bank se dienste gebruik gemaak het.
  • Swanepoel, Rosa; Van Niekerk, Karlien (2009-06)
    Verdere bespreking van die geskiedenis van die Standard Bank in Pretoria met fokus op die situasie tydens die twee Vryheidsoorloë.
  • Swanepoel, Rosa; Van Niekerk, Karlien (2009-07)
    Die geskiedenis van die Vermeulen-familie in Pretoria word bespreek na aanleiding van drie grafte wat in Faerie Glen gelee is. Die uitleg van Voortrekkerplase en hoe sekere voorstede ontstaan het, word ingesluit.
  • Swanepoel, Rosa; Van Niekerk, Karlien (2009-08)
    Beskrywing van Pres. Paul Kruger se houding teenoor drankgebruik en -misbruik, en hoe A.H. Nellmapius in 1883 die Eerste Fabrieken brandewynstokery langs die Pienaarsrivier gevestig het.
  • Swanepoel, Rosa; Van Niekerk, Karlien (2009-09)
    Bespreking van die geskiedenis van die European Hotel en restaurant op Kerkplein, Pretoria, met verwysing na die verskillende eienaars daarvan. Sluit korrespondensie oor Eerste Fabrieke, Tielman de Villiers se familie, en ...
  • Swanepoel, Rosa; Van Niekerk, Karlien (2009-10)
    Beskrywing van 'n afskeidsbal wat in 1883 in die Union Club gehou is vir mnr. en mev. Colquhoun, vorige eienaars van die European Hotel in Pretoria, voor hulle vertrek na Engeland.
  • Swanepoel, Rosa; Van Niekerk, Karlien (2009-11)
    Bespreking van die European Hotel en die Union Club. Sluit 'n foto van die Fountain Hotel, en brokkies oor die Van Manen-familie en Sarah Heckford se besoek aan die European Hotel in.
  • Swanepoel, Rosa; Van Niekerk, Karlien (2009-12)
    Beskrywing van hoe Nagmaal in die 19de eeu gevier is, gebaseer op Prof. Bun Booyens se "Nagmaalsnaweek deur die jare : 'n kerkhistoriese studie".
  • Swanepoel, Rosa; Van Niekerk, Karlien (2010-01)
    Bespreking van verskeie nuusberigte wat in die 1880's in De Volksstem gepubliseer is.
  • Swanepoel, Rosa; Van Niekerk, Karlien (2010-02)
    Terugvoer op die Januarie 2010 nuusbrief. Bespreking van die oudste bestaande film in Suid Afrika, geneem in 1898 van pres. Paul Kruger, asook die ontstaan van die Schoolplaats woongebied.
  • Swanepoel, Rosa; Van Niekerk, Karlien (2010-03)
    Bespreking van die geskiedenis van die Edinburg Hotel wat verskeie naamsveranderinge ondergaan het. Ander geboue om Kerkplein word ook genoem, insluitend die Alhambra Teater.
  • Swanepoel, Rosa; Rex, Hermann Moritz; Van Niekerk, Karlien (2010-04)
    Nuusbrief met bespreking van strate in Pretoria, die geboue wat op die strate is of was, en die mense wat daar gewoon of besighede bedryf het. Terugvoer word gegee oor die Ras-kanonne, en navraag word gedoen oor die voorstad ...
  • Swanepoel, Rosa; Van Niekerk, Karlien (2010-06)
    Bespreking van die koerant "News of the Camp" wat tydens die Eerste Vryheidsoorlog deur die joernaliste Charles Deeker en Charles Du Val uitgegee is. Laasgenoemde was ook 'n verhoogkunstenaar.
  • Swanepoel, Rosa; Van Vollenhoven, Anton Carl; Behrens, Hans Peter Hermann; Van Niekerk, Karlien (2010-07)
    Bespreking van watervoorsiening in ou Pretoria, met uittreksels uit navorsing van Anton van Vollenhoven, en 'n artikel deur H.P.H. Behrens in Die Transvaler van 21 Oktober 1955.
  • Swanepoel, Rosa; Van Niekerk, Karlien (2010-08)
    Na aanleiding van 'n navraag oor die swastika in 'n toring van die Pretoria Stasie, word die simboliek daarvan bespreek. Lilly Maud Haybittle se graf in die Kerkstraat-begraafplaas lei tot 'n bespreking van haar familie.
  • Swanepoel, Rosa; Van Niekerk, Karlien (2010-09)
    Bespreking van die ontstaan van Winstanley se winkel op Kerkplein, wat later die Nationale Boeren Handelsvereeniging geword het. Sluit 'n staaltjie van 'n tweegeveg tussen "Gunn of Gunn" en adv. Emile Hollard in, asook ...
  • Swanepoel, Rosa; Van Niekerk, Karlien (2010-10)
    Bespreking van John Robert Lys, een van die eerste Britse immigrante om hom in Pretoria te vestig, en die vele aktiwiteite waarby hy betrokke was. Sy huis en winkel was langs Kerkplein gelee. Sluit 'n skildery in wat Thomas ...
  • Swanepoel, Rosa; Van Niekerk, Karlien (2010-11)
    Bespreking van berigte in die "News of the Camp" koerant wat tydens die Eerste Vryheidsoorlog gepubliseer is. Die kampregulasies en 'n beskrywing van die mediese offisier se rondtes word ingesluit. Die skade wat 'n haelstorm ...
  • Swanepoel, Rosa; Van Niekerk, Karlien (2010-12)
    Bespreking van items in die "News of the Camp" koerant, asook 'n saamgestelde foto deur H.F. Gros van 19 Boere-offisiere uit die Eerste Vryheidsoorlog.
  • Swanepoel, Rosa; Van Niekerk, Karlien (2011-01)
    'n Lesing gelewer deur Stephanie Rood (saam met Nita Marais) oor haar herinneringe van die Pretoria Dieretuin, insluitend olifantritte en bome wat daar geplant is. Sluit terugvoer insake die gewere wat in die vorige nuusbrief ...