Therapeutic jurisprudence and restorative justice : healing crime victims, restoring the offenders

Show simple item record

dc.contributor.author Imiera, Prince Pius
dc.date.accessioned 2019-10-24T11:09:40Z
dc.date.available 2019-10-24T11:09:40Z
dc.date.issued 2018
dc.description.abstract Terapeutiese regsleer, wat afgekort kan word as TR, is 'n proses waardeur die hof gebruik word om genesing vir slagoffers van misdaad en vir die oortreders te bewerkstelling, aangesien vergoeding, hoe groot ook al, nie die skade wat aangerig is ongedaan kan maak nie. TR behels die verskillende maniere waarop die reg as 'n instrument van genesing en rehabilitasie gebruik kan word en oor hoe om die anti-terapeutiese uitwerking van die reg te verminder. Verder sien herstellende geregtigheid (HG) kriminele viktimisering as skadelik vir persoonlike verhoudings. HG bied regverdigheid of gelykheid, eerder as straf, vir die oortreder as die basis vir geregtigheid aan. Die doel hiervan is om die wonde van al die partye wat deur die kriminele optrede geraak is te genees. Weens die uitwerking van misdaad word slagoffers met verskeie behoeftes gekonfronteer as gevolg van die skade wat hulle aangedoen is. Die ontwrigting en gebrek aan beheer wat slagoffers verduur is skadeliker as enige fisieke of finansiële verlies en kan nie deur vergoeding aangespreek word nie. Slagoffers van misdaad moet weer 'n gevoel van beheer en veiligheid in hulle lewens herwin. Om oortreders vir hulle dade verantwoordelik te hou lewer 'n wesenlike bydrae tot die genesing van misdaadslagoffers, maar dit is ook die eerste tree om aan die oortreders ware genesing te besorg. Dit is wat terapeutiese regsleer en herstellende geregtigheid vermag. Die artikel ondersoek die gebruik van TR en HG in kriminele regsprosesse, met spesifieke klem op die toepassing van die konsepte in Suid-Afrikaanse regstelsels en_ZA
dc.description.department Public Law en_ZA
dc.description.uri http://www.dejure.up.ac.za/ en_ZA
dc.identifier.citation Imiera, P.P. ‘Therapeutic jurisprudence and restorative justice: healing crime victims, restoring the offenders’ 2018 De Jure 82-101. http://dx.doi.org/10.17159/2225-7160/2018/v51n1a6. en_ZA
dc.identifier.issn 1466-3597 (print)
dc.identifier.issn 2225-7160 (online)
dc.identifier.other 10.17159/2225-7160/2018/v51n1a6
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/71985
dc.language.iso en en_ZA
dc.publisher Pretoria University Law Press en_ZA
dc.rights This work is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 International License. en_ZA
dc.subject Therapeutic jurisprudence en_ZA
dc.subject Apology en_ZA
dc.subject Forgiveness en_ZA
dc.subject Reconciliation en_ZA
dc.title Therapeutic jurisprudence and restorative justice : healing crime victims, restoring the offenders en_ZA
dc.title.alternative Terapeutiese regsleer en herstellende geregtigheid : die genesing van slagoffers van misdade en herstel van die oortreders en_ZA
dc.type Article en_ZA


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record