A construction project management knowledge model : the type and level of knowledge required
Loading...
Date
Authors
Burger, Michelle
Zulch, Benita
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
SUNMeDIA
Abstract
Construction project managers come from
diverse backgrounds and may, therefore,
lack the knowledge set currently required
in order to be competent and effective in
practice. The aim of this article is to establish
the National Qualifications Framework (NQF)
level of each type of knowledge area required
for a competent and effective construction
project manager in South Africa. These levels of
knowledge are important, in order to develop
a proposed construction project management
knowledge model to be used by the construction
industry. A mixed methods research design
was used, including structured questionnaires
(n = 40), interviews (n = 10), and a single case
study. The questionnaire survey, using closeended
questions measured on a 5-point Likert
scale, tests the importance of and rated the NQF
qualification levels of each knowledge type fit for
project managers in the built environment. The
rating assisted in knowing to what knowledge depth project managers need to be educated
and trained. Interviews were conducted with
10 construction professionals to obtain their
views on the importance of industry-specific
knowledge
of a construction project manager
and to critically review the form of knowledge
considered essential. The case study of a building
project to the value of R35 million was used to gain
understanding of the impact that industry-specific
knowledge, or the lack thereof, may have on
the successful completion of a project. Results
showed that qualifications to gain industry-specific
knowledge should at least be on NQF level 6; a
qualification on NQF level 7 is recommended to
gain adequate project management
knowledge
(theory). These findings are important, as some
construction project management courses in South Africa are currently below NQF level 6. This may be contributing to industry
not producing construction project managers with the required knowledge
set. The proposed model outlines the adequate knowledge sets and level
thereof that can be used when designing training and educational degrees
for construction project managers. The proposed model could also be used in
practice as a guideline for placing or promoting construction project managers.
Konstruksieprojekbestuurders kom van uiteenlopende agtergronde, en mag dus die kennisstel kort wat tans benodig word om vaardig en effektief in die praktyk te wees. Die doel van hierdie artikel is om die Nasionale Kwalifikasieraamwerk (NKR)-vlak van elke tipe kennisarea vas te stel wat benodig word vir ’n bevoegde en effektiewe bouprojekbestuurder in Suid-Afrika. Hierdie vlakke van kennis is belangrik om ’n voorgestelde konstruksieprojekbestuur-kennismodel te ontwikkel wat deur die konstruksiebedryf gebruik kan word. ’n Gemengde metodes navorsingsontwerp is gebruik, insluitend gestruktureerde vraelyste (n = 40), onderhoude (n = 10) en ’n enkele gevallestudie. Die vraelys-opname deur middel van geslote vrae het die belangrikheid van en gegradeerde NKR-vlakke van elke kennissoort geskik vir projekbestuurders in die beboude omgewing, gemeet op ’n 5-punt Likert-skaal. Die gradering het gehelp om te weet tot watter kennisdiepte projekbestuurders opgelei moet word. Onderhoude is gevoer met 10 konstruksiewerknemers om hul standpunte oor die belangrikheid van bedryfspesifieke kennis van ’n konstruksieprojekbestuurder te verkry en om die vorm van kennis wat noodsaaklik beskou word, krities te hersien. Die gevallestudie van ’n bouprojek ten bedrae van R35 miljoen is gebruik om begrip te kry van die impak wat bedryfspesifieke kennis, of die gebrek daarvan, op die sukses van ’n projek kan hê. Resultate het getoon dat kwalifikasies om bedryfskennis te verkry, ten minste op NKR-vlak 6 moet wees; ’n kwalifikasie op NKR-vlak 7 word aanbeveel om voldoende projekbestuurskennis (teorie) te verkry. Hierdie bevindings is belangrik aangesien sommige konstruksieprojekbestuurskursusse in Suid-Afrika tans laer as NKR-vlak 6 is. Dit kan bydra daartoe dat die industrie tans konstruksieprojekbestuurders sonder die vereiste kennisstel in diens neem. Die voorgestelde model beskryf die toereikende kennisstelle en vlak daarvan wat gebruik kan word by die ontwerp van opleidingskwalifikasies vir konstruksieprojekbestuurders. Die voorgestelde model kan ook in die praktyk gebruik word as riglyn om konstruksieprojekbestuurders te plaas of te bevorder.

Description
Keywords
Construction project management, Knowledge model, Type of knowledge, NQF knowledge level, Konstruksieprojekbestuur, Kennismodel, NKR-kennisvlak, Tipe kennis, South Africa (SA), Suid-Afrika (SA), National qualifications framework (NQF), Nasionale kwalifikasieraamwerk (NKR)
Sustainable Development Goals
Citation
Burger, M. & Zulch, B. 2018, 'A construction project
management knowledge
model: The type and level
of knowledge required', Acta Structilia, vol. 25, no. 1, pp. 98-125.