Belasting vir verskillende ondernemingsvorme

Loading...
Thumbnail Image

Authors

Krause, Frans

Journal Title

Journal ISSN

Volume Title

Publisher

Plaas Publishing

Abstract

’n Mens sien dikwels vergelykings van belastingkoerse tussen verskillende ondernemingsvorme (maatskappye, trusts en individue), waar die maatskappy-belastingkoers aangedui word as 28%. Die direkte koers is wel 28%, maar voordat die inkomste by die aandeelhouers uitkom, is daar ook belasting op dividende van 15% ter sprake.

Description

Keywords

Belasting, Ondernemingsvorme, Inkomste

Sustainable Development Goals

Citation

Krause, F. 2019, 'Belasting vir verskillende ondernemingsvorme', Veeplaas, vol. 10, no. 6, pp. 80.