To fell or not to fell : the impact of NEMBA on the rights and obligations of a usufructuary

Show simple item record

dc.contributor.author Muller, Gustav
dc.date.accessioned 2019-08-19T09:40:32Z
dc.date.available 2019-08-19T09:40:32Z
dc.date.issued 2018
dc.description This article is based on a paper entitled “The impact of the National Environmental Management: Biodiversity Act 10 of 2004 on the obligations of a usufructuary” delivered at the Private Law and Social Justice Conference held at the (then) Nelson Mandela Metropolitan University in 2015. en_ZA
dc.description.abstract Vruggebruiker is geregtig op die gebruik en genot van objekte waaroor die vruggebruik gevestig is asook die reg om die vrugte daarvan te trek. In die geval waar die vruggebruik oor kollektiewe saak gevestig word, moet die vruggebruiker verseker dat die geheel konstant bly. In die geval van bome tref die gemenereg onderskeid tussen silva caedua (kaphout) wat vir brandhout afgekap mag word en silva non caedua (nie-kaphout) wat nie afgekap mag word nie. In hierdie artikel voer ek aan dat hierdie pragmatiese onderskeid, wat getref word op grond van die tempo waarteen die onderskeie bome groei, onvolledig is omdat dit nie omgewingsfaktore oorweeg nie. Ek voer aan dat die omskrywing van silva caedua en silva non caedua uitgebrei moet word om onderskeidelik vreemde en indringende asook bedreigde en beskermde spesies soos omskryf in die Nasionale Omgewingsbestuur: Biodiversiteit Wet 10 van 2004 in te sluit. Ek oorweeg daarna hoe die verpligting van die vruggebruiker om die objek salva rei substantia terug te besorg na afloop van die serwituut deur hierdie ontwikkeling beïnvloed word. en_ZA
dc.description.department Private Law en_ZA
dc.description.librarian am2019 en_ZA
dc.description.uri http://www.lexisnexis.co.za en_ZA
dc.identifier.citation Muller, G. 2018, 'To fell or not to fell : the impact of NEMBA on the rights and obligations of a usufructuary', Journal of Contemporary Roman Dutch Law / Tydskrif Vir Hedendaagse Romeins-Hollandse Reg, vol. 81, pp. 529-542. en_ZA
dc.identifier.issn 1682-4490
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/71127
dc.language.iso en en_ZA
dc.publisher LexisNexis en_ZA
dc.rights LexisNexis en_ZA
dc.subject Vruggebruiker en_ZA
dc.subject National Environmental Management : Biodiversity Act 11 (NEMBA) en_ZA
dc.subject Regte en_ZA
dc.subject Usufructuary en_ZA
dc.subject Rights en_ZA
dc.subject Obligations en_ZA
dc.subject Verpligtinge en_ZA
dc.title To fell or not to fell : the impact of NEMBA on the rights and obligations of a usufructuary en_ZA
dc.title.alternative Om te kap of nie te kap nie : die impak van NEMBA op die regte en verpligtinge van vruggebruikers en_ZA
dc.type Article en_ZA


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record