AFRIKAANS SUMMARY: Om volksvreemde Engelse konsepte van argitektuur teen te werk, wy die argitek Gerard Moerdijk hom daaraan om belangstelling in 'n eie, nasionale
argitektuur aan te wakker en onderneem 'n landwye ...
Koerantberig oor 'n voorlesing met skyfies wat Moerdijk in Bloemfontein aangebied het oor argitektuur in die algemeen en die benarde toestand van Suid-Afrikaanse argitektuur spesifiek.