-
Taute, Willem Jacobus
(University of Pretoria, 1969)
Skakeling met diffusie-transistors by höe kollektorspannings word ontleed. Die gebied waar vermenigvuldiging verkry word en skakelsnelheid aansienlik verhoog word, is ondersoek met behulp van 'n relaksasie-ossillator. ...