Le Roux, S.W. (Schalk Willem)
(South African Society of Cultural History, 2007-06)
Op 5 Maart 1849 skryf aartsdeken N.J. Merriman (1809-1882) op een van sy eerste togte om met sy nuwe parogie in die Oos-Kaap vertroud te raak, dat 'n klompie Maleiers hulle in Port Elizabeth en Uitenhage bevind het. Van ...