Die teorie en praktyk van die interindustrievloei-tegniek

Show simple item record

dc.contributor.advisor Franzsen, D.G.
dc.contributor.postgraduate Tusenius, Robert Rene
dc.date.accessioned 2019-06-27T08:47:22Z
dc.date.available 2019-06-27T08:47:22Z
dc.date.created 1957
dc.date.issued 1957
dc.description Thesis (DCom)--University of Pretoria, 1957. en_ZA
dc.description.abstract Die oorspronklike doel van hierdie studie wns die gee van 'n verhandeling oor die teorie en die praktyk van die interindustrievloei-tegniek en 'n empiriese toepassing van die tegniek op die ekonomiese stelsel van die Unie oor die periode 1951 - 1952. Al spoedig egter het dit geblyk dat die kwantitatiewe gegewens betreffende die ekonomiese lewe van die Unie, altans vir interindustrievloeidoeleindes, nie altyd toereikend was nie, en dit is gevoel dat dit nuttig sou wees om in die studie enige beskouings met betrekking tot die metodiek van insameling van die benodigde statistiese gegewens op te neem. en_ZA
dc.description.availability Unrestricted en_ZA
dc.description.degree DCom en_ZA
dc.description.department Economics en_ZA
dc.identifier.citation Tusenius, RR 1957, Die teorie en praktyk van die interindustrievloei-tegniek, DCom Thesis, University of Pretoria, Pretoria, viewed yymmdd <http://hdl.handle.net/2263/70325> en_ZA
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/70325
dc.language.iso en en_ZA
dc.publisher University of Pretoria
dc.rights © 2019 University of Pretoria. All rights reserved. The copyright in this work vests in the University of Pretoria. No part of this work may be reproduced or transmitted in any form or by any means, without the prior written permission of the University of Pretoria.
dc.subject UCTD en_ZA
dc.title Die teorie en praktyk van die interindustrievloei-tegniek en_ZA
dc.type Thesis en_ZA


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record