The potential effect of the economic partnership agreements between EU and Africa on article 22 of the African Charter
Loading...
Date
Authors
Ekeke, Alex C.
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Pretoria University Law Press
Abstract
Onder die Afrika menseregtebestel is die reg op ontwikkeling bindend.
Artikel 22 van die Afrika Handves oor Mense- en Volkeregte (Afrika
handves) dring die plig om ‘die uitoefening van die reg op ontwikkeling te
verseker’ op aan die Afrika state. Tog bly Afrika in werklikheid
onderontwikkeld. Tot op hede het die meeste Afrika-lande ooreenkomste
gesluit rakende ’n ekonomiese samewerkingsooreenkoms (EPA) met die
Europese Unie (EU), terwyl ander nog in ’n onderhandelingsfase is. Hierdie
artikel ondersoek die potensiële uitwerking van die EPA’s tussen Afrika en
die EU ten opsigte van die beskerming van menseregte en, in besonder,
die verwesenliking van die reg op ontwikkeling in Afrika. Hierdie artikel
poog om te bewys dat die bepalings van artikel 36(1) van die Cotonou
Ooreenkoms, wat van Afrika state vereis om ’n vryehandelgebied met die
EU te vestig en, sodoende, hulle plaaslike markte te open vir die invoer van
meeste van hulle produkte vanaf die EU, die mense van Afrika van hulle
reg op ontwikkeling sal ontneem.
Description
Keywords
Potential effect, Partnership agreements, African Charter, Potensiele uitwerking, Vennootskapsooreenkoms, Afrika handves, European Union (EU), Africa, Ekonomiese samewerkingsooreenkoms (EPA), Europese Unie (EU), Environmental Protection Agency (EPA)
Sustainable Development Goals
Citation
Ekeke ‘The potential effect of the economic partnership agreements between EU and Africa on
article 22 of the Africa.n Charter’ 2017 De Jure 50(2): 303-323, http://dx.DOI.org/10.17159/2225-7160/2017/v50n2a6.