The implications of public interest considerations in the interpretation and application of the failing-firm doctrine in South African merger analysis

Loading...
Thumbnail Image

Date

Authors

Nzero, Ignatious

Journal Title

Journal ISSN

Volume Title

Publisher

LexisNexis

Abstract

Die doel van die assessering van samesmeltings is om te verseker dat korporatiewe transaksies nie die struktuur van die bepaalde relevante mark negatief affekteer nie en dat die mededingende markstruktuur dus beskerm word. Hierdie doel word bereik waar die mislukkende onderneming-leerstuk uitgelê word as verweer deur streng toets aan te wend om te bepaal of mislukkende onderneming party tot samesmelting is. Sodanige benadering maak dit egter toenemend moeilik, indien nie onmoontlik nie, om die verweer suksesvol te opper. Wat die Suid-Afrikaanse posisie betref, kan dus gevra word wat die effek is van openbare belange-oorwegings op die uitleg en toepassing van die mislukkende onderneming-leerstuk in die konteks van regulering van samesmeltings in Suid-Afrika. Openbare belange-oorwegings moet volgens die Competition Act 89 van 1998 in ag geneem word. Die artikel ondersoek hierdie en ander verwante aspekte en toon onder andere aan dat die insluiting van die openbare belang in die assessering van samesmeltings nie lei tot goedkeuring van anti-mededingende samesmeltings nie, alhoewel dit in beginsel toevlug kan bied vir mislukkende onderneming-argumente.

Description

The article was submitted while the author was an LLD candidate in the Department of Mercantile Law, University of Pretoria, and is partly based on his doctoral thesis entitled Corporate restructurings in Zimbabwe: A legal analysis of the regulation of corporate mergers and acquisitions in Zimbabwe (UP 2014). (http://hdl.handle.net/2263/53211)

Keywords

South African merger analysis, Public interest considerations, Suid-Afrikaanse samesmeltingsanalise, Openbare belang-oorwegings

Sustainable Development Goals

Citation

Nsezo, I. 2017, 'The implications of public interest considerations in the interpretation and application of the failing-firm doctrine in South African merger analysis', Tydskrif Vir Hedendaagse Romeins-Hollandse Reg / Journal of Contemporary Roman Dutch Law, vol. 80, pp. 602-621.