Is a bank under a legal duty to act positively in order to protect the interests of third parties when appropriating funds deposited in a client's account? - Spar Group Ltd v FirstRand Bank Ltd 2017 1 SA 449 (GP)

Loading...
Thumbnail Image

Date

Authors

Nagel, C.J. (Christoffel Johannes), 1954-

Journal Title

Journal ISSN

Volume Title

Publisher

LexisNexis

Abstract

Die Spar-saak handel oor verskeie aspekte van die bank/kliënt verhouding. Dit handel in die besonder oor die eiendomsreg van fondse wat in bankrekening gedeponeer word, die vraag of bank geregtig is om sodanige fondse by wyse van skuldvergelyking aan te wend, asook sogenaamde kwasie-vindikatoriese aksie deur derde wat nie die rekeninghouer is nie maar die fondse opeis wat in kliënt van die bank se rekening gedeponeer is. Van besondere belang vir doeleindes van hierdie bespreking is die vraag of bank, wanneer hy fondse aanwend wat in kliënt se rekening gedeponeer is, regsplig het om positief op te tree ten einde die belange van derdes te beskerm. Hierdie bespreking is tot laasgenoemde vraag beperk.

Description

Keywords

Funds, Clients account, Bank, Fondse, Bank, Klient se rekening

Sustainable Development Goals

Citation

Nagel, CJ 2017, 'Is a bank under a legal duty to act positively in order to protect the interests of third parties when appropriating funds deposited in a client's account? - Spar Group Ltd v FirstRand Bank Ltd 2017 1 SA 449 (GP)', Tydskrif Vir Hedendaagse Romeins-Hollandse Reg / Journal of Contemporary Roman Dutch Law, vol. 80, pp. 524-530.